Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baviaans Wes Guest House

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hartebeesrivier/Zaaimansdal, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Vanaf R724 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Baviaans Wes Gastehuis is op 'n plaas sowat 30 km vanaf Uniondale, in die rigting van Willowmore en die Baviaanskloof, 'n verklaarde Wêrelderfenisgebied, geleë. Die gastehuis bied 'n tipiese Suid-Afrikaanse plaasvakansie-ervaring.

Baviaans Wes Gastehuis bied basiese selfsorg- en rugsakreisigersverblyf.

Die plaas is ideaal vir 4x4- en 4x2-bestuurders en bergfietsryers, aangesien die plaaspaadjies ideaal is vir hierdie voertuie, en gaste kan die Klein Karoo-natuurskoon langs die pad geniet. Gaste kan ook die talle plaasroetes stap. San-rotskuns, ook bekend as Boesmanskilderye, kan ook gevind word. Verskeie soorte wild kan teëgekom word terwyl hulle stap of ry, en voëlkykers sal beloon word vir hul geduld op verskeie plekke op die plaas. ’n Aantal bloukraanvoëls het die tuin hul tuiste gemaak en gaste het genoeg geleentheid om hierdie voëls van nader te bestudeer.

Jou gasvrou sal verseker dat jou verblyf gemaklik is. Etes kan ook op versoek gereël word.

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Elmarine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hartebeesrivier/Zaaimansdal, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Baviaans Wes Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R724
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R724
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hartebeesrivier/Zaaimansdal, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjM2ZkMTAxLTExYzQtNDMzNS04YWY3LTViNzk5MGQ5OGY2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R724 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 Hartebeesrivier/Zaaimansdal Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 11:00 -33.589410648736 23.349267840385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang