Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Poppie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 50
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Michael B - Mei 2024
Algehele gradering
Rusting, natuurskoon, en gasvry.
Asanda M - Apr 2024
Algehele gradering
It was great.
Felicity C - Apr 2024
Algehele gradering
Die uitsig en omgewing is baie veilig en rustig. Gasvryheid was die beste.
Johan B - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastiese view, baie skoon en goed toegerus vir selfsorg. Vriendelik.
W B - Jan 2024
Algehele gradering
Stilte, mooi plante groei om jou. Baie mooi see-uitsig.
Bay View se terugvoer
Goeie middag,
Baie dankie vir jou terugvoering van julle verblyf.
Baie dankie vir jul ondersteuning. Dit was 'n voorreg om julle te huisves en ek is baie bly julle kon rus en vrede vind in die natuur en see uitsig waardeer.
Vriendelike groete, Poppie
Leonie D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie fantasties. Ons het 'n lekker tyd gehad.
Hannes B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie goeie diens en mooi verwelkom.
Christo V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Malcolm S - Jan 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay at Bayview, the accommodation was very good.
Marianne K - Jan 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasies!
Wendy R - Okt 2022
Algehele gradering
Stunning uitsig, als wat mens nodig het.
Lees meerBay View se terugvoer
Baie dankie Wendy vir jul terugvoering van verblyf by ons.
Dit was werklik n voorreg om julle te akkommodeer.
Hoop om julle spoedig weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete Poppie
Elsje N - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Elsie H - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Pierre J - Sep 2022
Algehele gradering
Still, rustig, gasvry, en mooi.
Pamela M - Aug 2022
Algehele gradering
Breathtaking.
Martin K - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Jd N - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly , sal definief weer daar wil gaan bly vir 'n langer tyd.
Nicola V - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastic view and relaxing.
Peter-george R - Jan 2022
Algehele gradering
Die wêreld se beste atmosfeer en skoon lig. Perfek.
Willem V - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties
Jeanine G - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtig, pragtig, pragtig!
Shireen C - Nov 2021
Algehele gradering
Warm welcome by the host and taken care of during loadshedding.
Bay View se terugvoer
Thank you Shireen for reviewing Bay View; we would love to see you back again.
Vicky A - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastic place with friendly hosts that went out of their way to make us feel welcome.
Toinette M - Okt 2021
Algehele gradering
Was aangenaam verras deur die goeie diens en heerlike verblyf.
Mandi C - Mei 2021
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Greg R - Feb 2021
Algehele gradering
A fantastic vacation with very accommodating hosts!
Bay View se terugvoer
Thank you for your responds and review of your stay.
This is why we will always go the extra mile and to welcome you back!
We miss you at the Braai!
Hans B - Okt 2020
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Shana T - Jan 2020
Algehele gradering
One that won't be forgotten.
Lees meerBay View se terugvoer
Wow !! Thank you so much for Being such a lovely couple; your input is part of our success .
Looking forward to see and welcome you back.
Best and Kind greetings
Adriaan S - Jan 2020
Algehele gradering
Goed ontvang.
Marina T - Jan 2020
Algehele gradering
We had an awesome time. The place was clean and the hosts very friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het baie lekker gebly, die plek is skoon en die gashere baie vriendelik.
Die uitsig is ongelooflik. Ons is mal oor die plante om die plek en hulle het selfs vir ons gegee om huis toe te vat.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ansie V - Jan 2020
Algehele gradering
Hartlike verwelkoming en goeie nasorgdiens.
Annemarie K - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend, sal definitief Bay View aanbeveel.
Pj S - Nov 2019
Algehele gradering
Ongelooflik mooi.
Lees meerBay View se terugvoer
Goeie Middag julle;
Baie dankie vir jul terugvoering van die akkommodasie verblyf by ons; Ons waardeer dit ongellooflik baie.
Ons wens julle n geseende kersfees en n voorspoedige Nuwe jaar 2020.
Vriendelike groete Poppie
Gerhard H - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasies rustig en wat 'n uitsig.
Madeleine D - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was 'n belewenis om die mooi natuurskoon van die stoep en woonstel af te beleef.
Bay View se terugvoer
Dankie Madeleine vir julle besoek by ons en julle terugvoering van verblyf
Baie dankie vir so 'n silwerskoon woonstel .
Ons wil graag julle enige tyd weer terug verwelkom en met raad en hulp by staan met julle besluite.
Sterkte en vriendelike groete, Poppie.
Janicke V - Sep 2019
Algehele gradering
Netjiese eenheid met pragtige uitsig en goeie ligging!
Ariel W - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker om daar te bly.
Bay View se terugvoer
Goeiedag Ariel,
Baie dankie vir jul terugvoer en vinnige wegbreek naweek. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom sowel as al die vriende en familie.
Vriendelike groete,
Poppie
Priscila R - Mei 2019
Algehele gradering
Relaxing.
Bay View se terugvoer
Thank you so much for taking the time to send us a review of your stay.
We are happy that we had a bigger apartment and could upgrade and make it available to you at the same price which was booked for.
Looking forward to your next visit.
Kind greetings
Poppie
Mary V - Jan 2019
Algehele gradering
'n Móét vir liggaam en gees.
Bay View se terugvoer
Goeie Middag Julle,
Dis heerlik om weer van julle te hoor en vreeslik dankie vir jul terugvoering van jul verblyf.
Hoop om julle sommer gou weer te verwelkom dit was vir ons n Plesier om julle as gaste te he.
Vriendelike Groete,
Poppie
Brenda R - Sep 2018
Algehele gradering
Bayview Place is a perfect location with amazing views and beautiful gardens. Poppie provided us with all information we needed.
Bay View se terugvoer
Hi Brenda,
Thank you so much for your for your responds and review.
It is reviews like this that makes your heart warmer to go the extra mile.
Kind Greetings,
Poppie
Dawie L - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Bay View se terugvoer
Bay View Gaste Eenheid wil julle bedank dat julle 'n vinnige naweek by ons tuis was.
Ons sien graag daarna uit om julle weer te verwelkom aangesien dit so naby is.
Baie dankie vir jul terugvoering.
Vriendelike groete, Poppie.
Pierre J - Mei 2018
Algehele gradering
Amazing gem in an amazing area with the best host. Felt spoiled our whole stay.
Bay View se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering van verblyf, dit maak ons harte so bly en is bemoedigend om nog beter te wil doen.
Dis altyd vir ons 'n seën om gaste weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Poppie
Anton U - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik ontspan met uitstekende uitsigte.
Bay View se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering Anton, ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Vriendelke Groete
Poppie
Joanita C - Apr 2018
Algehele gradering
Stunning view met ‘n rustige atmosfeer.
Bay View se terugvoer
Hi Joanita
Bay View Guest Apartments wil net baie dankie sê dat julle by ons tuis gegaan het.
Baie dankie vir jul terugvoering van julle kort vakansie by ons.
Ons hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms.
Vriendelike groete
Poppie
Susan L - Jan 2018
Algehele gradering
Baie netjiese plek, sentraal geleë met vriendelike eienaars.
Bay View se terugvoer
Hi Susan en Familie,
Baie dankie vir julle terugvoering van jul verblyf.
Dit was n ongelooflik plesies om julle en jul pragtige wel opgevoede kinders by ons te akkommodeer.
Bid dat julle spoedig baie reen sal kry!
Vriendelike Groete Poppie & Theuns
Bettie K - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was hemels, en die diens absoluut fantasties. Sal graag weer daarheen wil gaan. Baie dankie.
Bay View se terugvoer
Hi Bettie ,
Baie dankie vir jou pragtige terug voering dit laat ons net streef na nog beter.
Het jy jou pakkie gekry.
Geniet die naweek .
Poppie
Ruben K - Okt 2016
Algehele gradering
Hemel op aarde, eden paradys.
Adele B - Okt 2016
Algehele gradering
Wonderlik!
Lees meerBay View se terugvoer
Hi Adele,
Baie dankie vir jou awesome resensie en dat julle Bay View Gekies het om julle vakansie deur te bring hoop julle kon die afslag goed gebruik het .Wens julle n baie wonderlike jaar verder.
Vriendelike Groete
Poppie
Hanli M - Mrt 2016
Algehele gradering
Mooi uitsig en vriendelike gasvrou.
Bay View se terugvoer
Goeie dag Hanli,
Baie dankie vir jou terugvoering, soos ons reeds vir jou genoem het;
Die DStv. sal eers in April om presies te wees more 05/04/2016 geïnstalleer word .
Wens julle 'n geseënde & vreugde voorbereiding
Vriendelike Groete Poppie
Manie H - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly by Bay View.
Bay View se terugvoer
Hi Manie,
Baie dankie vir jul terugvoering en Review van Bay view, en ek wens julle n wonderlike jaar van Vreugde en Liefde toe; julle
is so n pragtige familie.
Vriendelike Groete Poppie
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitzicht 110, Staatspresident C.R. Swart-weg, Knysna, 6570, Wes-Kaap