Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baylight Accommodation

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kamer 1
Semi-selfsorg.
Kamer 2
Semi-selfsorg.
Baylight 3
Selfsorg
Huisreëls

Koffie, tee, melk en beskuit word voorsien
Rook word op die stoep toegelaat.
Daar is 2 inwonende whippet-honde wat op die eiendom woon. Indien hulle pla kan ons hulle aan die anderkant van die huis toemaak. Moet asb. nie die honde voer nie.
Haaihokduik kan op versoek bespreek word.
Let asb. daarop dat die kothuis nie volledig toegerus is vir selfsorgverblyf nie en nie oor 'n stoof en oond beskik nie, maar daar is geriewe om maaltye warm te maak.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jb Mullerstraat 8, Baylight Accommodation, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25f6f0915582eb28771ca93ad1d1dae824f05198ce50e3522712e895f80283900ed5f048415f4ba4fed5bcc96a2d279cbdd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 8 JB Muller Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.187521281577 22.144764402447
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem