Bayridge 110
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kenilworth-laan 2, Milnerton Ridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bayridge 110 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Milnerton Ridge, Kaapstad. Hierdie woonstel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n stort-oor-bad.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is, en daar is 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n gemaklike slaapbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n tennisbaan.
Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Bayridge 110 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Kenilworth-laan 2, Milnerton Ridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Milnerton Ridge Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kenilworth-laan 2, Milnerton Ridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom