Willard's Beach Akkommodasie by BayRidge Ballitoville | LekkeSlaap
+15
+15

BayRidge Ballitoville

Selfsorg
  • Vanaf R2 195 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 53, Bay Ridge , Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

BayRidge Ballitoville is 'n vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die kusdorp Ballito. Dié prentjiemooi dorp is die ideale bestemming vir diegene wat op soek is na 'n ontspanne kuswegbreek met lang sanderige strande.

Die smaakvol versierde woonstel bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, sitkamerstel en 'n TV. Die sitkamer bied toegang tot 'n privaat balkon met 'n sitarea, etenstafel en 'n ketelbraai.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad in die kompleks en parkeerplek op die perseel. Die kompleks is naby lieflike strande, restaurante en 'n verskeidenheid besienswaardighede.

Slaapplek

’n Bespreking by BayRidge Ballitoville sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ocean-rylaan 53, Bay Ridge , Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 195
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 195
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 195
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 53, Bay Ridge , Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFZADy25COUTbc8KFLXm1ENFzMkfUlEas9SBQxHAYV6kpH8ET2P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 195  per nag (plek vir 6) 53 Ocean Drive Bay Ridge 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -29.5241228 31.2226369
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za