Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayside Lodge

B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Bayside Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ineke S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het vreeslik lekker gekuier en ons gasheer was so wonderlik! Op een of ander manier het ons kar Saterdagoggend 2 pap wiele gehad en hy het my man gehelp om die bande af te haal en hom met sy persoonlike motor geneem om die bande te laat regmaak. Hy wou ook geen vergoeding aanvaar nie en dit boonop terwyl ek weet hy so bitter graag die rugby wou kyk! Ons ontbyt was ook heerlik. Ek sal Bayside Lodge met groot vrymoedigheid aanbeveel! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayside Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike woorde en dit was n plesier om to help - Bernie was nie te bekommerd oor die rugby nie!!

Bayside Lodge
Owen W - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A brilliant place to break away from the day to day things, nice get away.

Hosts where very hospitable, kind and understanding of ones needs. Extremely lovely place to stay. Location is lovely, getting to the location without a map is an adventure. Luckily there is GPS. Overall brilliant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 596
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 596
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 596
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sanganerlaan 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2M2RjN2Y1LTFjYWYtNGQ3Mi1hNjU1LTNiYTVkMTk3MmM4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 596 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 5 Sanganer Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.072809670967 23.370383281615