Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview 208

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 216, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 783 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bayview 208 is 'n ruim selfsorgwoonstel in die Bayview-kompleks teen die see in die middel van Hermanus.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n uitsig oor die see vanuit die bed. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 gemaklike enkelbeddens. Die kamer maak gebruik van 'n aparte badkamer. Albei slaapkamers is pragtig versier met die beste linne, hoë gehalte-duvets, -beddens en -matrasse.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ander klein toebehore, breekware en eetgerei in. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4. In die sitkamer is daar 'n platskerm-TV met volledige DStv. Die sitkamer bied toegang tot 'n balkon met buitemeubels en pragtige uitsigte oor die see.

Die woonstel het verwarming vir die kouer winteraande en het selde lugversorging nodig, omdat die seebriesie die woonstel op 'n warm somersdag lekker koel hou. Veilige parkeerplek word voorsien.

Bayview het 'n gemeenskaplike swembad-area met unieke braaigeriewe tussen rotse.

Slaapplek

’n Bespreking by Bayview 208 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Bayview 208
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 61

Jaar gelys 9

Ligging

  • Hoofstraat 216, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bayview 208 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 783
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 783
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 216, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08eee571d8c76d835c72cfcde675ea4e486a016ac09f13a1621e853916cb23da43bbe0aeb8c2e7c859d22f10ea18dc33d088?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 783 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 216 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.412029039536 19.251525029076
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem