Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview Apartment

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 120

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Bayview Apartment
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Alzane S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alzane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would definitely go back.

Was exactly what we were looking for. Uninterrupted sea view and only a few steps away from the beach. Very comfortable, well-decorated apartment with everything you need. Will definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V
Gesin met tieners

Paar nagte weggebreek voor nuwe skooljaar weer begin.

Lieflike plek, puik ligging, baie goed toegerus. Heerlike kuierstoep met voortreflike uitsig. Let wel: Slegs 1 kleinerige handdoek per gas word voorsien. Garage wel beskikbaar, maar groot voertuie kan dit nie gebruik as 2 buite parkeerplekke beset is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V
Gesin met tieners

Dit is beslis 'n weer-doen! Heerlik gebly!

Die feit dat ons eenheid op die eerste verdieping was, het gemaak dat ons die mooiste uitsig op die see en deel van die swemstrand gehad het. Daarby was dit baie stil buite seisoen wat wonderlik was. Die eenheid is baie goed toegerus. Onthou net om 'n gasstofie en battery-ligte saam te neem vir as dit loadshedding is! Daar was ongelukkig muf in die vensterbank van die hoofslaapkamer se en-suite badkamer, maar andersins was dit baie netjies en skoon. Ek beveel hierdie plekkie graag aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhona P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien gradering.

Sien gradering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sorella V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sorella V
Saam met vriende

Lovely, well-equipped apartment with an unobstructed view.

This apartment is well suited for three friends travelling together with each preferring their own bedroom. It was clean, well equipped and comfy with lovely sheltered balcony and barbeque area. There are two bathrooms. The main en-suite, has a shower/toilet and the second a bath/shower and toilet combination. There is a 32' Smart TV with OpenView, large refrigerator and dishwasher.There are steep stairs leading from the ground to the first floor so elderly visitors should arrange for assistance with their luggage. Struisbaai is well located for day visits to Cape Agulhas and Arniston.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Apartment se terugvoer

Good Morning Sorella,

Thank you very much for the review.

It was a pleasure having you stay at our property.

Please come visit again.

Kind Regards,
Stefan

Bayview Apartment
Kay S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay S
Saam met vriende

Splendid visit!

Most amazing view to wake up to! Absolute value for money. Apartment had everything you need. Safe and secure. First class customer service! Thank you bayview apartments struisbaai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzie F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elzie F
Saam met vriende

Pragtige plek by hoofstrand

Bayview woonstel is op boonste vloer van woonstel blok met 'n pragtige uitsig oor die hoofstrand/ see. Balkon het lekker ingeboude braai met stoep vir kuier saam met vriende. Kan dit aanbeveel !

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B
Gesin met tieners

Dit was baie netjies en sal enige tyd weer gaan.

Dit het die mooiste uitsig oor die see veral as jy op die stoep sit en kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thia D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thia D
Gesin met tieners

Fantastiese see-uitsig!

Baie netjies en gerieflik geleë. Moderne wooneenheid reg op die strand! Wat meer kan mens vra. Het heerlike tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Apartment se terugvoer

Goeiedag Petrus,

Baie dankie vir die resensie. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.

Groete
Stefan

Bayview Apartment
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minnetokkastraat 2, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dd4a3d37ae83fa6a41047bca58706daf79aea159a1384d37439c4ee37a22b618f9a4894e97d440f014b98c86e9b16955edc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 2 Minnetokka Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.798874035165 20.051498617895
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem