Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview Self-catering Apartment

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Bayview Self-catering Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Wilma F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Heerlik gebly. Baie skoon en netjies! Niks kort daar nie! Baie gasvrye mense! Sal vir seker aanbeveel en weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie sentraal en rustige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Self-catering Apartment se terugvoer

Baie dankie Manie.

Julle is altyd welkom.

Bayview Self-catering Apartment
Roelien V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien V
Gesin met tieners

Lekker naby strand. Rustige omgewing.

Veilige verblyf. Toegerus met alarm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakob D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakob D
Saam met vriende

Baie lekker plek en gerieflik.

Dit is net jammer 'n mens moet vroeg braai voor die son onger gaan, daar is geen lig by braai nie. Die breekskadedeposito moet kontant betaal word by aankoms, maar word een na jou verblyf binne 7 dae in jou bank rekening inbetaal maar dit word nie vir jou gesê voor die tyd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Self-catering Apartment se terugvoer

Goeie dag Jakob

Baie dankie vir die resensie. In die afgelope 7 jaar het niemand nog gekla oor onvoeldoende lig by die braai area nie. Daar is 'n lig teen die muur ongeveer 2 meter vanaf die braai wat outomaties aankom sodra dit donker raak. Ek sal nogtans kyk om die huidige gloeilamp met 'n helderde gloeilamp te vervang.

Wat die terugbetaling van die breekskade deposito betref staan dit duidelik op ons instansies. S

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word en sal binne 7 dae na vertrek terugbetaal word.

Ek het in die verlede die deposito onmiddellik terugbetaal met vertrek maar ongelukkig hierdeur verliese gely, met die skoonmaak van die eenheid by sommige huurders. Met die skoonmaak van die eenheid word alles deurgegaan en is dit nie altyd moontlik om alles deeglik deur te gaan met vertrek nie. Daar is ook gaste wat 4 uur in die oggende vertrek en is dit nie moontlik om dan op te staan en alles te probeer deurgaan voor vertrek. Ek hoop jy verstaan.

Voel welkom om weer te kom kuier in die toekoms.

Hartenbos Groete

Bayview Self-catering Apartment
Madelein I - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein I
Besigheidsreis

Baie vriendelik en gasvry.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Self-catering Apartment se terugvoer

Dit was 'n plesier en ek is bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom. Hoop om julle gou weer te sien

Bayview Self-catering Apartment
Priscilla P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla P
Gesin met klein kinders

Our stay was an absolute pleasant one with superb hosts.

We enjoyed our sty tremendously. The accommodation was fully equipped and situated in a very good location. The hosts were superb and made our stay a very pleasant and memorable one. We would unreservedly recommend this home away from home type of accommodation and will most definitely return in the future.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons verblyf was absoluut aangenaam met uitstekende gashere.

Ons het ons styl vreeslik geniet. Die akkommodasie was volledig toegerus en op 'n baie goeie ligging geleë. Die gashere was puik en het ons verblyf aangenaam en onvergeetlik gemaak. Ons sal hierdie huis onvoorwaardelik aanbeveel, weg van die huis se tipe akkommodasie en sal beslis weer in die toekoms terugkeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Self-catering Apartment se terugvoer

Baie dankie Priscilla vir jou goeie resensie. Dit was vir ons 'n plesier om julle hier te ontvang. Binne 10 minute toe voel julle vir ons soos ou vriende. Julle is baie welkom om weer by ons te kom kuier.

Ons wens julle 'n Geseënde Kersfees en 'n Voorspoedige 2020.

Liefde groete

Engie en Linda

Bayview Self-catering Apartment
Anneke T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke T
Gesin met klein kinders

Gerieflik en bekostigbaar!

'n Baie lekker verblyfplek volledig toegerus. Baie netjies met yskas/vrieskas. Mikrogolf en DStv. Badkamer met stort, bad en wasmasjien. Alarmstelsel en ingeboude buitebraai. Dubbelbed en twee enkelbeddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Self-catering Apartment se terugvoer

Baie dankie Anneke. Hoop om julle gou weer te sien.

Bayview Self-catering Apartment
Eileen P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen P
Gesin met tieners

Gerieflik en naby alles.

Heerlik gebly. Gerieflik en naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe R
Gesin met tieners

Dis die ideale plek.

Baie lekker plek om te bly, nie te ver van die see af nie. Area is baie veilig. Daar is 'n lekker kort pad deur die gebied wat jou binne minute by die hoof strand kry. Sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie N
Gesin met tieners

Skoon, netjiese plekkie met als en meer wat jy nodig het teen bekostigbare tarief.

Vriendelike gashere wat ons hartlik verwelkom het en inligting verskaf het rondom inkopie-sentrums en vermaak. Ons was sommer dadelik tuis en het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Self-catering Apartment se terugvoer

Hallo Stephanie,

Baie baie dankie vir die terugvoer. Dit was wonderlik om julle te ontmoet, en ons is so dankbaar dat julle lekker gekuier het.
Wees verseker dat julle altyd welkom sal wees om by ons te kom kuier.
Baie seën en liefde vir julle as gesin.

Hartenbos groete,
Engie and Linda

Bayview Self-catering Apartment
Adri W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri W
Gesin met klein kinders

Gerieflik, veilig en lekker naby die see.

Baie behulpsame en vriendelike gasheer en vrou. Netjiese, ruim verblyf wat volledig toegerus is met alles wat jy aan kan dink of nodig kry - selfs ‘n wasmasjien. Lekker privaat braai-area en geen steurnis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice B
Gesin met tieners

Aangenaam verras met die persoonlike diens wat ons ontvang het.

Ons het gemaklik gebly en alles wat ons nodig gehad het was byderhand. Die ontvangs was hartlik en vriendelik en die DVD-speler vir die reënerige dae en wasmasjien was voorwaar 'n groot bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Self-catering Apartment se terugvoer

Baie dankie julle.
Kom kuier gerus weer

Liefdegroete,
Engie en Linda

Bayview Self-catering Apartment
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf gewees. Skoon en netjies en die wasmasjien was 'n pluspunt.

Ons het baie lekker gebly. Dit was ek en my man en ons dogter (24 jaar). Skoon en netjies en ruim en veilig. Ek het 'n 4 gegee vir die netheid. Ek het 'n voorstel dat die matte in die 2 kamers eerder vervang moet word met teëls of skoongemaak word. Ek het nog 'n voorstel - die yskas is 'n bietjie klein as mens 'n week bly. Alles was baie skoon en netjies, behalwe die 2 matte het baie kolle op gehad. Ons sal definitief weer daar bly en dit ook by ander mense aanbeveel. Linda is baie gaaf en aangenaam en behulpsaam. Ons het dit baie geniet. Dit is ook veilig, behalwe dat ons voertuig buite voor die garage gestaan het. Baie dankie vir 'n aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Self-catering Apartment se terugvoer

Goeie dag Wilma,

Dankie vir die moeite wat julle gedoen het om kommentaar te lewer en julle verblyf hier. U terugvoering word waardeer aangesien dit ons help en sodoende aan ons kliënte 'n puik diens en verblyf te verseker.

Graag sal ek net 'n regstelling wil maak aangesien u kommentaar die wooneenheid se verhuring kan belemmer:

Die voertuig was geparkeer op die perseel, onder beligting, by die ingang van die eenheid, waar almal parkeer en tevrede is aangesien dit 'n veilige area met min probleme is. As ek 'n voorbeeld kan gebruik, die voertuie by die strandoord staan ook buite by die eenheid. Bayview is uiters veilig met 'n buurtwag.

Die matte is kort voor julle die eenheid bespreek het deur 'n firma skoongemaak. Die kolle kom nie uit aangesien dit gevlek is, maar dit is beslis nie vuil nie. Ons sal poog om dit reg te stel.

Die 160-liter yskas word die afgelope 2 jaar gebruik deur mense wat 14 dae of langer bly en sover het ons nog nie 'n probleem gehad nie.

Daar is winkelsentrums in 'n radius van 2km vanaf die wooneenheid wat dit baie maklik maak om voedsel aanvullings te doen. Ek hoop u verstaan.

Geen eenheid sal seker perfek wees nie, alhoewel ons daarna streef. Sekerlik is daar altyd plek vir verbetering.

Ons hoop om julle spoedig weer te sien, intussen sal ons aandag gee aan die vlekke op die mat.

Liefde groete,
Engie en Linda

Bayview Self-catering Apartment
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harry Holtzhausen-straat 5, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAytLv3IGnixgYHUClugv86t0iRa1iS3kyYTFCrfPuK6s1em7tAX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 5 Harry Holtzhausen Street Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.140006 22.107027
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem