by Baywatch Penthouse | LekkeSlaap
+16

Baywatch Penthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ambyl-straat 8, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Baywatch Penthouse is ’n selfsorghuis in Mosselbank, Paternoster en is reg op die strand geleë.

Die privaat eenheid is op die boonste verdieping en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en badkamer met ’n bad en stort, en dit lei na ’n sondek met banke en ’n asemrowende see-uitsig. Die tweede kamer het ’n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met ’n stort.

Die leefarea is oopplan en het ’n sitarea, kombuis wat volledig toegerus is en ’n eetarea wat elk ’n pragtige see-uitsig het. Daar is patio-deure wat na ’n onderdakbraai-stoep lei met ’n uitsig oor die baai. Gaste het toegang tot ’n privaat strand vanaf die dek.

Ander geriewe sluit ’n TV met volledige DStv en ’n DVD-speler in. Komplimentêre tee, koffie, melk, suiker en beskuit word voorsien om gaste welkom te heet.

Slaapplek

’n Bespreking by Baywatch Penthouse sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Baywatch Penthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Ambyl-straat 8, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Baywatch Penthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ambyl-straat 8, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39W2JEl2eYWq1h8xKWkMmRb6rn1C22evBeOYF4sJfahJiD9kfG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500  per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 8 Ambyl Road Mosselbank 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -32.80412 17.89901
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem