Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bazley Beach Holiday Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R875 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Slegs die gaste wat by The Cottage bespreek is, sal op die perseel toegelaat word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is in die kothuis verbode.
Geen glas word in of naby die swembad toegelaat nie.
Geen ram- of hennepartytjies, asook 21ste verjaarsdagpartytjies word op die perseel toegelaat nie.
Aangesien dié verblyf in 'n woongebied geleë is, moet alle geraas ten alle tye tot 'n respekvolle vlak beperk word, om sodoende nie ander inwoners te steur nie.
Die residensiële reëls bepaal dat 22:00 die afsnytyd vir geraas is.
Maak seker dat jy The Cottage sluit en die alarm stel wanneer jy die verblyf verlaat.
Maak asb. seker om die afgeleë hek toe te maak wanneer jy ook al inkom of vertrek.
Gaste moet ten alle tye verantwoordelik wees: Die eienaars sal nie vir eneige beserings, verlies of skade aan gaste of hul besittings tydens hul verblyf verantwoordelik wees nie.
Moenie die ape voer nie. Gaste moet die kos in kaste of yskas buite sig weg pak. Maak alle vensters en deure toe wanneer jy uitgaan, want hulle sal inkom en enigiets eetbaars steel.
Moenie die braai skuif nie.
Die kothuis moet op 'n respekvolle wyse gelaat word.
'n Fooi sal vir ekstra gaste gehef word, indien meer as 4 wil bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 750
R1 750 R1 313
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 750
R1 750 R1 313
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 750
R1 750 R1 313
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 21, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0239326d91518378168677d0d0174490689229531499079cde4f72fb70aff1baf498a759f41fc036b2bde34ea82a8f496b8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 313 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 21 Lagoon Drive Bazley Beach 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.449291 30.654943
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem