Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be My Guest

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Be My Guest
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ria S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Rustige en veilige omgewing. Sal beslis aanbeveel.

Baie lekker gebly. Baie vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Plek is baie netjies, het WhatsApp ontvang om ons tyd te bevestig van hoe laat ons arriveer. Was baie vriendelik ontvang. Dankie Be My Guest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelm D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diefwering ontbreek.

Gerieflik, skoon, netjies. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Don-rico D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Don-rico D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value.

Convenient location. Quiet flatlet. Equipped with all we needed. Host was friendly and always willing to help with a query. Would recommend and would stay there again. We stayed for 23 days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, ruim, goeie ligging, alles.

Ja, beslis. Alles wat ons benodig het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne R
Enkelreisiger

Excellent, the host was most accommodating. No invasion on your privacy.

Excellent, the host was most accommodating. No invasion on your privacy, however, always readily available should you need anything. Most enjoyable stay .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en naby aan alles.

Dit is die tweede keer wat ons daar bly. Baie naby aan alles geleë en dit is 'n baie mooi plekkie. Sal dit vir enige persoon aanbeveel. Gasheer en gasvrou is baie aangename mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roxanne E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne E
Enkelreisiger

Quiet, beautiful loft in a safe suburb, close to everything.

The room wasn't cleaned well. There was some toothpaste on the mirror and some dishes in the cupboard weren't completely clean. The worst part was the shower; it was blocked and water ran everywhere. When I mopped it up, I realised the floors were also not clean. After that, a putrid sewer smell started coming from the drain, which was really unbearable. Even after they unblocked the drain, the smell remained. It is a lovely property and location, very beautiful and safe. I would recommend it to solo travellers or couples. Just keep in mind the load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be My Guest se terugvoer

Die gas is baie onredelik aangaande die netheid en skoonheid, aangesien die hele plek heeltemal skoongemaak word voordat nuwe gaste inboek. Daar was wel 'n blokkasie in die stort wat reggemaak is en in die vervolg gereeld na omgesien sal word.

Be My Guest
Lanette J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en baie netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven B
Enkelreisiger

Pleasant and peaceful.

Good location, well situated, and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kiera C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kiera C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoonheid was die tops.

Die eienaars het ons baie vriendelik verwelkom en die plekkie lyk presies soos dit op die fotos lyk. Dit was 'n baie skoon en netjiese plek. Ons sal definitief weer teruggaan. Ek sal die plek aanbeveel vir enige iemand. Dit is ook naby winkels. 10/10 vir my. Daar was ook WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en naby alles geleë.

Ons het heerlik gebly. Baie stil en rustig. Mooi tuin en die gasvrou gaan uit haar pad om te hoor of jy enige iets benodig. Sal die plek aanbeveel vir enige persoon. Naby aan alles geleë en die plek is netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carika K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carika K
Saam met vriende

Fantasties.

Ons sal verseker weer van hierdie ongelooflike plek gebruik maak. Jy is naby alles. Geriewe is fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, veilige, netjiese akkommodasie.

Ons het baie lekker gebly, is vriendelik ontvang, veilige parkering, alles was netjies en skoon. Vriendelike gasheer en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys Krige-rylaan 44, De Duin, Panorama, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf1efd40ae62e318ce0632fab0c5b0df3cef27c115452d628766de7d824126943f98e7b3130003ec970586a67bc3c79fc6d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 44 Uys Krige Drive De Duin 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.884947833672 18.572671591402
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem