Beach Apartment and Studio

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Rina L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantastiese verblyf. Asemrowende see uitsig. Die eenheid is baie goed toegerus met alles wat jy benodig. Stort is lekker groot. Baie netjies en skoon. Asemrowende see uitsig. Gasvrou baie vriendelik. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey D
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Vreeslik lekker gekuier. Die akkommodasie was puik! Netjies, goed toegerus en die ligging is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surica V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Droom uitsig & stapafstand van die see. Beveel 110% aan. Puik ligging, perfek toegerus, netjies & skoon. Gasvrou baie gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annjouleen
Beach Apartment and Studio
Baie baie dankie. Stem, die uitsig is baie mooi. Hoop jy kom vinnig weer in Melkbos kuier om ons uitsig te geniet.

Estelle En Mike D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beach Apartment and Studio het 'n asemrowende mooi uitsig oor Melkbosstrand. Beach Apartment and Studio het 'n asemrowende mooi uitsig oor Melkbosstrand en die ligging is absoluut perfek. Die eenheid is super skoon en netjies en daar is alles wat mens moontlik nodig mag kry. Annjouleen is baie gasvry en bevestig gereeld of alles in orde is en bied hulp aan, indien nodig. Sy het ons twee keer herinner dat die eenheid baie klein is en ons het geen probleem met die grootte gehad nie, aangesien ons bedags uit was en slegs saans daar gestort en geslaap het. Ons dink egter dat indien 2 persone vir 'n paar dae daar tuis gaan, kan dit moontlik beknop voel en ongerieflik raak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

We had such a relaxing stay. Everything was perfect and in good working order. The owners are very friendly and helpful. Lettie is a gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annjouleen
Beach Apartment and Studio
Glad you had a relaxing stay and that everything was perfect. I agree 100%, Lettie is wonderful.

Antoinette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Netjies, skoon en goeie ligging. Mooi en netjiese plek met alles wat jy kan benodig. Vriendelike eienaar wat ekstra moeite gedoen het om 'n baba kot vir ons te reel en 'n pragtige sonsondergang uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anton P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Baie lekker gebly voor by die strand, die woonstel was goed toegerus. Ons almal het die verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2025

Goeie ligging. Baie mooi sonsondergang oor die see gesien elke aand.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Renè E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Die lieflikste plek, ruim en baie goed toegerus met die mooiste uitsig! Dit was regtig baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annjouleen
Beach Apartment and Studio
Bly julle het die uitsig geniet en dat eenheid goed toegerus is. Ek probeer my beste om seker te maak daar is alles wat julle moontlik kan nodig kry. Hoop om julle weer te sien.

Christine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker gekuier. Baie lekker gebly teen die see met pragtige sonsondergang. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annjouleen
Beach Apartment and Studio
Baie bly julle het lekker gebly en die rustige omgewing geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annjouleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Strandweg, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4359b4348fa5b9cb6eb4476e4063341b7388f5086c40b243abdf055067c720225841806bdce742f8655f859ca7c9c455454b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 12 Strandweg Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.70838 18.44389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang