Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Boulevard 303

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Una Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 47

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Beach Boulevard 303
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Linda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Saam met vriende

'n Kuier in Bloubergstrand is altyd die beste.

Baie lekker en gerieflike woonstel, met die beste see en Tafelberg uitsig. Sal beslis weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Tafelberg prentjie is die kersie op die koek!

Heerlik gebly en die Tafelberg prentjie elke dag geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker woonstel.

Ja, maar kompleks sal ernstig aandag moet gee aan die hysbak, wat elke 2de dag staan, waarvan trustees bewus is, maar niks doen om die probleem op te los nie. Smart TV was laaste 5 dae af nadat ons dit gerapporteer en kodes aangestuur het. Eienaar het nie weer die TV reset nie. Eienaar het aangedui dat die koste van verblyf aansienlik gaan verhoog, wat die waarde vir geld beslis gaan beïnvloed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Gesin met tieners

Rustigheid en kalmte wat die see en natuur lewer herlaai jou batterye in 'n kort tyd.

Behalwe vir die gebou se hysbak wat nie gewerk het nie en die laaste dag sonder water, het die see en natuur skoon en soveel interessante plekke wat besoek is, dit die moeite werd gemaak in die Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie M

Awesome plek om te bly.

Naby alles geleë, beste uitsig oor die see in die aand met die blinders oop. Loopafstand van die strand. Rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M
Gesin met klein kinders

Baie netjies, baie mooi see-uitsig.

Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ca R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ca R
Saam met vriende

Die paar dae was heerlik. Maar ongelukkig oor misverstand.

My bespreking was vanaf 24 April tot 6 Mei 2023. Na deposito betaal is moes ek van Una verneem dat daar 'n dubbele bespreking was op die eenheid en dat daar 'n ander eenheid, The Waves, beskikbaar sal wees vir 3 nagte. Wat ek aanvaar het. Wel ek moet sê dit was wel 'n groot eenheid, maar so koud, sonder warm beddegoed waarna ons moes vra. As gevolg van omstandighede buite my beheer moes ek Beach Boulevard 303 vroeër ontruim. Maar met oortrek na eenheid was televisie foutief en sou die vorige huurders nie daaroor gekla het nie? Toe ek wel kennis gee om die eenheid te ontruim op Sondag 30 April 2023, word ek meegedeel dat geen gedeelte van my verblyfbetaling terugbetaal sal word nie. Nou vra ek hoe is dit moontlik?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morgan M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morgan M
Gesin met klein kinders

Very convenient, amazing view and had all we needed.

The unit itself is absolutely stunning. The beds comfortable and the view incredible. The only thing that let it down, and this was not the unit's fault, is that the block is busy being repainted so there was a lot of dust. But don't let this detract from what is a very central, convenient location with stunning views and easy access to bars and restaurants, the beach etc. And it's very safe, with access control for pedestrians and cars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie G
Gesin met tieners

Pragtige plek, baie goeie ligging en see-uitsig.

Heerlike vakansiewoonstel met see-uitsig en baie goeie ligging, sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel G
Gesin met tieners

Heerlik modern, pragtige uitsig, naby alles, wonderlike diens.

Pragtige sonsondergang met Tafelberg wat in 'n mengelmoes van kleure in die donkerte verdwyn. Dit was heerlik om met die geruis van die branders aan die slaap te raak saans. Die plek is baie gerieflik, netjies en modern. Naby restaurante en strand - niks het gekort nie. behalwe miskien nog 'n dag of 2 se kuier. Una se diens was flink en vriendelik - ons gaan definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard 90, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c5e89e828bb6da90ab12d735713cdad853d9ba5f713b1d24f762173181fdb20cd1a73e062319c876f3df61111ffbb750d36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 90 Beach Boulevard Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.812483143905 18.470891584656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem