Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Break

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Raba Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Beach Break
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Amanda D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Die beste plek - sal gou weer daar gaan bly.

Dit was een van die lekkerste vakansiehuisies ooit! Daar is alles wat jy nodig het en die uitsig is net mooi verby. Ek mis daai lekker groot koffiebekers, gemaklike stoele op die stoep en die vuurtjie wat brand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Break se terugvoer

Hello Amanda
Ons is so bly julle het die huis geniet en dat julle lekker gekuier het. Ons waardeer julle terugvoer regtig baie.
Kom kuier gou weer,
Groete Beach Break

Beach Break
Wendy D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy D
Saam met vriende

Good position.

House is a little shabby and there is no beach nearby but otherwise fine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Goed ingerigte verblyf met die beste uitsig.

Ons het 'n heerlike week gehad en was beïndruk met hoe gerieflik die huis ingerig is. Die kombuis het alles wat mens nodig het. Die beste is natuurlik die pragtige uitsig van die stoep af en om daar te braai. Die weer was ongelukkig van so 'n aard dat ons nie elke dag buite kon kuier nie, maar die huis se sitkamer en leefarea is so ingerig dat ons steeds almal gerieflik binne kon lekker saam sit en kuier. Ons sal beslis weer terug wees, ons het dit baie geniet! Al die reëlings was ook baie goed en vriendelik gekommunikeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Break se terugvoer

Hello Estelle
Baie dankie. Ons is baie bly julle het dit geniet en dat als reg was vir julle.
Kom kuier sommer gou gou weer.
Groete Beach Break

Beach Break
Mieke L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke L

Rustig, lieflik.

Lieflike en skoon huis met alles wat mens nodig het. Heerlik gekuier. Mooiste omgewing. Hoor branders breek. Ons gaan gerus weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Break se terugvoer

Hallo Mieke
Ons is baie bly julle het lekker gekuier. Baie dankie en kom kuier gou weer.
Groete Beach Break

Beach Break
Clint R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, lovely house. Perfectly situated.

Feels like home away from home with added value of the sea view. Such a lovely place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Break se terugvoer

Hi Clint, it is such a pleasure and we are thrilled that you had a good time. We look forward to welcoming you again.

Beach Break
Stefan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S
Gesin met klein kinders

Gerieflik, mooi en net baie lekker.

Dit is 'n baie lekker plek. Ons het so lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Break se terugvoer

Hello Stefan. Ons is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus gou weer.
Groete Heinrich

Beach Break
Johan O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Gesin met tieners

Alles wat ons verwag het.

Als was na ons smaak en gerief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Break se terugvoer

Hallo Johan. Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is baie bly julle het dit geniet en dat alles reg was vir julle.
Groete, Heinrich.

Beach Break
Karin F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek om te wees as jy jou siel wil laat rus en herlaai.

Vanaf die bespreking tot die vertrek was dit 'n goeie ervaring. Heinrich (eienaar) en Norma (kontakpersoon in Gourits) het verseker dat alles na wense is en het gereeld met WhatsApp opgevolg of ons iets benodig. Die huis het alles vir 'n gemaklike kuier, hetsy vir 'n naweek of langer: skottelgoedwasser, yskaste, gasstoof (load shedding kan maar kom), TV met DStv. Die braaiplek is op die stoep en ons het meestal daar gekuier met die walvisse wat elke dag 'n vertoning gegee het. Daar is 'n getypoel binne loop- en sigafstand en rotse met poeltjies wat kinders (en grootmense) vir ure kan vermaak. Ons hond het dit baie geniet en die grasperk voor was groot genoeg dat sy nie ingeperk was nie. Ek kan net noem dat 'n groot hond of Jack Russels maklik oor die heining sal kom, maar dit is voldoende om te keer dat kinders en honde-kinders nie sommer in die straat in sal dwaal nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen S
Gesin met tieners

Heerlike hengelnaweek.

Ligging was perfek vir van die jonger kinders wat wou hengel reg voor die huis. Die feit dat ons hondjies dit saam met ons kon geniet het die naweek perfek gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darius T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Darius T

Baie lekker gebly. Huis netjies en skoon en voldoen aan al ons basiese behoeftes.

Enigste verbetering wat aangebring kan word is dat die eienaar koffie kan voorsien vir een oggend. Net om kans te gee om by winkels uit te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry W
Gesin met klein kinders

Ideale plek om te rus met puik see-uitsig.

Uitstekende ligging, met see-uitsig, hoor die branders breek in die nag. Ideale huis vir gesin met diere. Ons het ons verblyf terdeë geniet en sal dit vir enige gesin aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Break se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Barry. Ons is baie bly julle het dit geniet en kom asb weer. Groete, Heinrich.

Beach Break
Cheryl S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location, pleasant home - perfect location for a peaceful holiday - stunning views.

Cleaners need to be taken to task - fridge had substantial "leaked" dried blood in it, counter tops were not clean. The property is lovely, owner (who does not live there) was very helpful with a few issues.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V
Gesin met klein kinders

Die regte plek om jou skoene uit te skop en jou battery te laai!

Ons het baie lekker gekuier, sal beslis weer bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Break se terugvoer

Baie dankie Debbie.
Ons is baie bly julle het lekker gekuier en gerus.
Groete, Heinrich en Raba.

Beach Break
Franco K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco K

Fantasties.

Baie mooi en netjiese huis met 'n great ligging, fantastiese uitsig oor see. Baie vriendelike en behulpsame eienaar. Beveel dit beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Break se terugvoer

Baie dankie Franco. Ons is baie bly julle het dit geniet, Groete Heinrich en Raba

Beach Break
Danielle C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle C

Heerlike leefhuis met rotspoeletjies en visvangplesier reg voor die huis.

Prakties uiteengesit, vir seker kindervriendelik. Gawe en hulpvaardige eienaar. Ons kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja F

Pragtige uitsig, baie netjies, die area lekker rustig.

Die lekkerste rustyd wat ek nog gehad het! Pragtige plek, netjies, en het alles wat mens in ’n kombuis kan benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Break se terugvoer

Hi Sonja. Baie dankie vir jou boodskap oor die huis. Ons wardeer dit regtig baie en bly julle het lekker gekuier.
Groete,
Heinrich en Raba Terblanche (Beach Break)

Beach Break
Mariëtte V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte V
Saam met vriende

Skoene-uitskop-en-ontspan!

Vir seker sal ons weer gaan, waarde vir geld. Ons het vir seker die lekker groot stoep, braai en see-uitsig baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rassie E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rassie E

Relax to the max.

Beautiful beach house right on the beach in front of a large tidal pool, very neat and clean and eqipped with absolutely everything. We all had an amazing weekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie R

Perfekte wegbreek met die mooiste uitsig op see en natuur.

Ruim en goed toegeruste woning met silwerskoon beddegoed en handdoeke. Heerlik op die stoep gesit met oggendkoffie en laatmiddag drankie terwyl ons gekyk het hoe die walvisse in die see baljaar. Kinders was net ongelukkig omdat die geadverteerde DSTV nie beskikbaar was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige see-kuiertjie.

Gerieflik en baie mooi kyk uit op die see. Hoor in die aand die branders wat breek op die rotse. 'n Vakansie duisend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 28, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bc1ac3d14cbc3c267fd86ba5b2c75668fbb5a1d0c7ef68d5a404d0a78c8ddef76c1f2fb0e0466d303315c4f930c58d783ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 20 5 1 5 28 Kus Road Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.355085132625 21.87952581289
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem