LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+34
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Beach Castle   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 135 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Dirk B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Aangenaam verras deur Beach Castle, sal enigiemand enige tyd aanbeveel! Uitstekend, het dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
Beach Castle
Dankie Dirk vir julle terugvoer. Was lekker om julle te ontmoet... Cobus

Yolanda C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Excellent, safe beachfront stay with stunning views. We thoroughly enjoyed our stay at Beach Castle in Stillbaai during the week. The location is exceptional, offering breathtaking ocean views and direct access to the beach, making it ideal for long, peaceful walks along the shoreline. The property is situated in a safe and tranquil environment, which made for a relaxing and worry-free stay. The bed was extremely comfortable, and the high-quality linen added a touch of luxury that contributed to a restful night's sleep. One of the biggest advantages of Beach Castle is its convenience. A lovely coffee shop, restaurant, and several interesting historical sites are all within easy walking distance, allowing guests to enjoy the area without having to rely on a vehicle. We would happily return and highly recommend it to anyone visiting Stillbaai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vickylee H
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Ons kuier was baie lekker en ons het dit verseker geniet. Die verblyf was 'n 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
Beach Castle
Baie dankie Vickylee. Ons kyk uit vir julle volgende besoek. Groete

Chandré G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Kuier was ongelooflik baie lekker, sal definitief weer 'n bespreking maak. Dit was 'n ongelooflike ervaring. Die uitsig was een van die mooistes en jy ervaar soveel kalmte. Die gasheer en sy vrou is een van die vriendelikste mense. Kan nie wag om weer te gaan besoek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
Beach Castle
Baie dankie, Chandre. Was goed vir ons om julle te ontmoet. Sien hopelik gou weer. Groete, Cobus

Daniel R
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Verblyf is op die strand en baie gerieflik. Baie gerieflik en perfek geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
Beach Castle
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Groete Cobus

Johan K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Opi-see. Ongelooflike ligging, op die see. Baie gerieflik ingerig. Vriendelike en hulpvaardige gasheer. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
Beach Castle
Dankie Johan…

Charleen S
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2026

Fantastic location and a very spacious unit. The unit is lovely and spacious - it has everything you need. The location is excellent and you have a full view of the sea from your lounge. Highly recommend this property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anna-mari B
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.4
Feb 2026

Lekker by die see. Lekker ruim, braai is groot plus punt.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peter S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2026

Rustig en by die see. Dit was die lekkerste verblyf, rustig en by die see, wel nie huis toe gekom het nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Cobus
Beach Castle
Dankie Peter vir julle terugvoer. Cobus

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
Beach Castle
Dankie Johan.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 135

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 900
25 % AF
R1 900 R1 425
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 900
25 % AF
R1 900 R1 425
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 900
25 % AF
R1 900 R1 425
per nag, vir 2 mense
Bespreek

73 Waterkant street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOGgSLwvmVDMEUkMopWh4LgMgoteZFKVnRhnU6O7PKWyYPXySGa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 425 per nag, vir 2 mense 135 5 1 5 73 Waterkant street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.3795008 21.4215456

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang