Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Club 706

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard 1, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beach Club 706 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige strandfrontkompleks in Diazstrand, Mosselbaai. Hierdie vakansiewoonstel is perfek vir gaste wat 'n rustige vakansieplek naby die strand wil hê.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, kisvrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, wasmasjien, tuimeldroër, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel.

Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV wat met DStv. Die skuifdeure lei na 'n omheinde balkon wat ook 'n etenstafel met stoele en 'n lieflike see-uitsig het.

Die eenheid is op die sewende verdieping geleë en daar is 2 hysbakke. Daar is 'n klein skottelbraai waarmee gaste op die dek kan braai indien die stoep oop is. Slegs brikette mag gebruik word.

Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en gimnasium op hul eie onkoste, asook veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach Club 706 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Beach Club 706
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Beach Boulevard 1, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Club 706 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard 1, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef78740a67a5b0f18e35461ccafa1c5eaed8866dc6b789a851c2ce8ca232fae82d9aeb61bde0333993242c570b87e3e6608a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1 Beach Boulevard Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.15837808929 22.109286822919
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem