Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Club 503

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 6 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Club, Beach Boulevard-Oos, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 R1 530 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Beach Club 503 is op die strandfront in Diaz-strand en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 'n see-uitsig.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met 'n stort en die ander badkamer het 'n bad en stort.

Die woonstel het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 2 kroegstoele. Die sitarea het 'n TV en lei na 'n balkon met 'n see-uitsig.

Verder is daar gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe wat gaste welkom is om te gebruik.

Die Beach Club is langs die Diaz Hotel, die Beach Bar en die waterpark en is net 'n entjie se stap van die strand af.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach Club 503 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Beach Club 503
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Calie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Jaar gelys 8

Ligging

  • Beach Club, Beach Boulevard-Oos, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Club 503 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R1 800 R1 530
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 800
R1 800 R1 530
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Club, Beach Boulevard-Oos, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9e019c2e6d1af795952e42d51ca61631022e40cbb69345feeb2dad2f2e23ec1d8c176dda485d669dc9567098ba497dd14b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 530 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 Beach Club Beach Boulevard East, Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158357778072 22.109106306746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem