Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coastal Hospitality - Beach Club G07

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 R1 425 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Coastal Hospitality - Beach Club G07 is 'n smaakvol versierde selfsorgwoonstel in Diaz-strand, Mosselbaai. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand.

Hierdie grondverdieping-woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, etenstafel en 'n TV met DStv. Dit lei na die stoep met braaigeriewe en 'n etenstafel met 'n uitsig oor die see.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, restaurant en 'n kroeg. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.

'n 600W Kragvoorsieningsboks is beskikbaar vir beurtkrag wat krag voorsien aan die TV, WiFi en wat selfone en skootrekenaars kan laai. Noodligte en 'n gasstoof is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Coastal Hospitality - Beach Club G07 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 36

Jaar gelys 2

Ligging

  • Beach East Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
R1 900 R1 425
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 425
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA761d90c54080b6c508c751ce0acd1de66c654f279442d0a7d0dcf19624d62e0ad9aabe5cc8769df630c62fc20c26636e7486?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 425 per nag (plek vir 6) Beach East Boulevard Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158333553018 22.109166826459
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem