Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Cottage 2

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

O'Nel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 131

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 49 resensies vir Beach Cottage 2
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jean-marie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-marie S
Gesin met klein kinders

Wat 'n lieflike huis. Gemaklik en goeie waarde vir geld.

Ons het ons naweek weg baie geniet. Die see-uitsig, stappies langs die see en die ontspan op die stoep was presies wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcelle S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle S
Saam met vriende

Great!

Very pleasant - nice and close to the beach!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Die huisie is wonderlik toegerus.

Heerlik ontspan. Die see uitsig en loopafstand na die see was perfek vir 'n heerlike naweek wegbreek. Wens ons kon langer bly! Die huisie bied alles wat jy nodig het in terme van kuier- en eetgerei. Die skottelgoedwasser was 'n aangename bonus wat bygedra het tot almal se genot gedurende die naweek. Die instruksies vir toegang tot die huisie en die alarm was deeglik en maklik om te verstaan. Ons sal beslis weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hayley G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley G
Saam met vriende

Comfy beach house.

We had a good stay at the house. It was comfy and well-equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie D
Gesin met tieners

Excellent value for money!

Lovely place, but it would have been nice if there were candles or lamps during load shedding. The house needs a bit of TLC: torn lounger cushions, blankets with stains, old towels, etc. Would still highly recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacolien C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacolien C
Gesin met tieners

Lekker daar gekuier en op die stoep ontspan wanneer ons wel by die huis was, ons het Hermanus en omgewing baie geniet.

Meer positief as negatief. Daar was egter 'n paar foutjies en ons gee dit deur om die eienaars te help. 1. DSTV werk nie soos geadverteer nie. 2. Boonste stort lek water, die houtvloere wys reeds waterskade. 3. Boonste toilet lek water. 4. Muf op muurteëls langs boonste toilet. 5. 'n Opvou kleredroograkkie binne die huis sal voordelig wees vir vakansie-gangers wat die omgewing in die dag wil verken en nie die wasgoed in die wind en weer wil los nie. Minimum wasgoedpenne beskikbaar. Hangers nie voldoende vir 'n plekkie wat 8 mense kan huisves nie. 6. Een van die kombuis se dim ligte flikker, daar kan dalk 'n fout wees. 7. Het net een stel skoon handdoeke gekry vir 12 dae se verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornel H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel H

Gerieflik.

Alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrique L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patrique L

Relaxing

We loved the openness and location of the home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

We are so happy to hear that you had a lovely stay at Beach Cottage 2, Patrique.
We hope you will visit the cottage again, soon.

Beach Cottage 2
Ezelle V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezelle V
Saam met vriende

Pragtig, skoon.

Rustige omgewing met pragtige uitsig. Heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Ons is so bly julle het lekker gebly by Beach Cottage 2, Ezelle.
Die rustigheid dra defnitief toe daarby dat 'n mens uitgerus en vervris kan terugkeer na jou tuiste.
Kom kuier asseblief weer.

Beach Cottage 2
Liza J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza J
Gesin met klein kinders

Heerlike naweek weg.

Ons het heerlik gekuier by Beach Cottage 2. Dit is 'n baie rustige area. Ons mis dit om die branders te hoor as ons opstaan en gaan slaap. Kan nie wag om terug te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Jy som die gevoel van Beach Cottage 2 so mooi op, Liza.
Baie dankie vir jou mooi resensie.
Ons verwelkom julle graag weer terug.

Beach Cottage 2
Michelle R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R
Gesin met tieners

Pragtige plekkie.

Huisie is so gemaklik en alles wat jy benodig is daar. Sien die mooiste sonsondergange oor die see van die balkon. Ons sal sommer gou weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Beste Michelle. Ons is so bly jy en jou gesin het julle tydjie by Beach Cottage 2 geniet. Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit is altyd lekker om te hoor as gaste ons plekkie geniet en waardeer het. Ons hoop julle kan sommer binnekort weer kom kuier. Vriendelike groete,
Anine en O'nel

Beach Cottage 2
Sumali B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumali B
Besigheidsreis

Veilig en maklik. Dit was perfek vir die sakereis, maar sal vir seker die familie bring.

Goed geleë, skoon en veilig. Naby aan die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Beste Sumali. Baie dankie dat julle by die cottages kom bly het vir julle werksreis. Ons hoop dat jy in die toekoms die geleentheid sal hê om saam met jou familie te kom kuier. Ons weet sommer hulle sal dit ook baie geniet. Vriendelike groete,
Anine en O'nel

Beach Cottage 2
Craig S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Craig S
Saam met vriende

Was a comfortable and amazing stay.

The accommodation itself was comfortable, clean and spacious. The view from the balcony was absolutely amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Dear Craig, when staying at the coast the view is always one of the most important things and we are so happy that you enjoyed the view from the cottage. Thank you for the nice review. Please do come and visit again soon. Warm regards,
Anine and O'nel

Beach Cottage 2
Marthinus K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige netjiese verblyf.

Die leefvertrek en heerlike stoep het 'n lieflike see-uitsig. Sal beslis weer in Beach Cottage 2 wil tuisgaan. Kan Beach Cottage 2 sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Beste Marthinus, baie dankie vir jou pragtige resensie en vir jou aanbeveling van Beach Cottage 2. Dit maak ons harte skoon bly as ons hoor dat gaste hul tyd by ons spesiale plekkie geniet het. Ons hoop om julle sommer binnekort terug te verwelkom. Vriendelike groete,
Anine en O'nel

Beach Cottage 2
Casey M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Casey M

Absolutely amazing!

The perfect destination to just get away, enjoy the view and relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Dear Casey
We are so happy that you enjoyed our special Cottage - and you did just the right thing - get away from it all, relax, enjoy the views, and forget about reality just for a bit.
Hope to see you soon back again.
Warm regards
O'nel

Beach Cottage 2
Camilla L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Camilla L
Gesin met klein kinders

Gesellige huis in mooi omgewing.

Huis volledig toegerus en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Hallo Camilla
Ons is baie bly dat julle ons spesiale Cottage geniet het. Hoop julle kan nog 'n bietjie teer op die lekker see herinneringe - die weer raak nou lekker vir swem, stap en ontspan - so ons hoop ons sien gou weer.
Groete vanaf die mooie Overberg.
O'nel

Beach Cottage 2
Anneke V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V

Beslis die moeite werd.

Baie goed toegerus. Ruim en gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our little hidden gem.

My husband and I have stayed at Beach Cottage 2 twice now, as it's only an hour from where we live. But it feels like we are totally escaping life and spend much of our time chatting on the lovely balcony looking at the sea or sitting on the rocks watching the crashing waves. Close to all conveniences but far enough and quiet enough to feel like we're on holiday. We can't wait to go back again and again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanelle D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle D
Saam met vriende

'n Pragtige huis met 'n asemrowende uitsig!

Ons het Beach Cottage 2 baie geniet! Die uitsig van die balkon is fantasties, waar ons heerlik kon kuier met die brandes in die agtergrond. Die woning is uitstekend met baie ruimte vir heerlik kuier. Sal definitief weer hierdie huis besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie-louise G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise G
Saam met vriende

Ideale naweekwegbreek.

Pragtige uitsig. Lekker kuierarea. Ruim slaapkamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Baie dankie Marie-Louise. Ek is baie bly julle het ons Cottage geniet en alles was reg vir julle.
Hoop om julle beslis weer te sien.
Vriendelike Groete
O'nel

Beach Cottage 2
Marzet C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzet C
Gesin met tieners

Perfekte plekkie vir 'n wegbreek naweek.

Beveel dit 100% aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Dankie Marzet dat ons 100% gekry het. Ek waardeer dit en ons probeer ons beste om dit so aangenaam en lekker as moontlik te maak. Hoop ons sien gou weer.
Vriendelike groete
O'nel

Beach Cottage 2
Andrea S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, spacious, comfortable, stunning views.

My husband and I loved our stay at Cottage 2. We wanted a place to just be peaceful and enjoy good views, and that's exactly what we got. The road in front isn't too busy and it's nice to watch all the dogwalkers, runners, and cyclists doing their thing. The house has everything you need, except for Wi-Fi, but we were grateful not to have it. Look forward to going back regularly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Thank you Andrea. So happy that our special Cottage was just what you were looking for. Always grateful if we tick all the boxes. Regarding the Wi-Fi, we are considering to put fibre in, now that it is available in the area. We also like the idea of not being connected, and there is also a cost factor. We also love our guests to experience the quiet, calm and peacefulness that the sea nd area is offering.
Hope to see you back in the near future.
Warm regards,
O'nel

Beach Cottage 2
Deirdre J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre J
Gesin met tieners

Lekke, lekke, lekke!

Baie dankie vir die vriendelike eienaars. Ek kon sien hoekom die plekkie vir julle spesiaal is. Ons het heerlik gekuier en die omliggende omgewing lekker verken. Die naweek was beslis te kort. Beach Cottage 2 is definitief 'n aanbeveling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Hallo Deidre, baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Dit is altyd lekker om te hoor. As die naweek te kort was, dan moet ons dit beslis langer maak volgende keer. 'n Regte wegbreek dus. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
O'nel

Beach Cottage 2
Micaelyn D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Micaelyn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an amazing time, helpful agent and great service.

The pictures on the website does no justice. The place is stunning with a kitchen filled with everything you need. An ideal place to entertain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Thank you Micaelyn. I am so glad that you were happy. Photos are always a difficult one but we love it if our guests are pleasantly surprised, and all is above expectations. Hope to see you soon again.
Warm regards,
O'nel.

Beach Cottage 2
Charlene J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene J
Saam met vriende

Baie netjies, en gerieflik. Perfekte plek om te ontspan met familie en vriende. Pragtige uitsig oor see.

Sal weer Beach Cottage 2 in toekoms besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Dankie Charlene. Ek waardeer dit en bly julle het lekker gekuier. Dis dan weer tyd vir 'n kuier.
Vriendelike Groete
O'nel

Beach Cottage 2
Latasha A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Latasha A
Saam met vriende

This breakaway with friends build more memories for a lifetime.

Purely for improvement perhaps a wet bar upstairs by entertainment area and bar fridge will make it easier instead to walk up and down stairs. Other than that the place is amazing with spectacular views and so peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Levern J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levern J
Saam met vriende

We had an amazing stay!

Would definitely recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Thank you Levern, so happy that you had a great stay. Hope to see you again soon.

Beach Cottage 2
Hein S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Lieflike groot huis. Veilig. Alles in die huis wat jy nodig het. Mooi skoon. Mooi uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Hallo Hein
Ons is so bly julle het een van ons spesiale Cottages geniet. Dit is altyd lekker om te hoor dat julle kuier lekker was.
Baie dankie ook vir die moeite om terugvoering te doen.
Ons hoop ons sien julle weer binnekort.
Bly warm, bly veilig en bly gesond.
Warm groete uit 'n pragtige, maar yskoue, Overberg.
O'nel Roux

Beach Cottage 2
Schalk B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B
Gesin met tieners

Fantasties. Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike kuier.

Beach Cottage is absoluut die beste waarde vir geld. Alles was pragtig skoon en netjies, kamers lekker groot en badkamers baie gerieflik. Die binne braai werk heerlik veral in die aande as dit te koel is vir buite braai. Ons as gesin het heerlik gekuier en Hermanus plat geloop. Die huis is baie naby die see en ons kon lekker afstap en het dit geniet om op die stoeltjies te sit. Baie dankie vir die bottel wyn en sjokolade, wat 'n groot verassing. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania O
Gesin met tieners

Amazing as usual.

Was an absolutely wonderful stay. Indoor braai/fireplace kept us warm and cosy. You have to visit this beautiful accommodation. The view is fantastic, close to the beach too. We definitely going back there again. This is probably our 4th visit. And we didn't want to leave. Thank you for the wonderful mini getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim leefarea met gehalte meubels en toebehore.

Met so 'n see-uitsig, goed toegeruste woonplek en veiligheid, was dit 'n heerlike paar dae wat ons daar kon bly. Vriendelike en onmiddelike hulp van die eienaars vir enige navrae. Beslis aan te beveel vir 'n lekker ontspan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zeenat O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeenat O
Gesin met klein kinders

Beautiful, safe and clean home away from home.

The service from Anine was excellent and the home was neat and clean. We felt so safe and comfortable and the home was perfect for kids as well. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise W
Saam met vriende

Lekker wegbreekplekkie vir 'n naweek en lieflik toegerus vir 'n langer verblyf met als wat jy nodig het.

Die huis is lekker ruim met genoeg slaapkamers vir 'n hele paar gaste. Vol badkamers en ligging perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Dankie vir die resensie, Louise!
Ons is so bly julle het die kuiertjie by Beach Cottage 2 geniet en ons sien sommer baie uit daarna om julle in die toekoms terug te verwelkom.

Beach Cottage 2
Naretha S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naretha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf. Pragtige uitsig en baie sentraal geleë.

Alles wat 'n mens nodig het is beskikbaar. Daar kan dalk net 'n emmer wees as mens vloere wil was en stoofplate werk nie almal nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Beste Naretha

Baie dankie vir jou resensie en jou kommentaar. Ons is baie jammer oor die emmer. Daar is veronderstel om 'n emmer langs die yskas in die kombuis te wees. Jul terugvoering help ons om die cottage beter te maak en volgende keer as ons julle terug verwelkom kan julle nog lekkerder kuier.

Kom kuier sommer gou weer.

Vriendelike groete
Anine en O'nel

Beach Cottage 2
Tania O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania O
Gesin met tieners

Absolutely beautiful.

The place is so homely and lacks nothing. Beautiful and breathtaking views of the sea and the mountains. It’s our 4th stay at beach cottage 2 and we definitely coming back again. Friendly and helpful service. Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

It is always a pleasure having great guests at our cottages.
Thank you for visiting Beach Cottage 2 and we are looking forward to seeing you again soon.

Beach Cottage 2
Marguerite V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully decorated. Great location.

Fabulous entertainment space with great view from the balcony. Relaxing and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

We are so pleased about your wonderful review, Marguerite. Nothing brings us greater joy than hearing that our guests love Beach Cottage 2 as much as we do.
Please come visit Beach Cottage 2 again soon.
Warmest regards,
Anine and O'nel

Beach Cottage 2
Lynn S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn S

Asemrowend.

Die plek was baie netjies en skoon baie veilige area, sal beslis weer gebruik maak van Beach Cottage 2. Sal graag aanbeveel dat hul WiFi kan insit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Ons sien sommer klaar uit dat julle weer by Beach Cottage 2 kom kuier. Dit is altyd vir ons lekker om gaste terug te verwelkom aangesien dit getuig van hoe baie hulle 'n kuiertjie by Beach Cottage 2 geniet.

Beach Cottage 2
Kim A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim A

Excellent Location, will definitely re-book Beach Cottage 2 again for a Holiday

Beach Cottage 2 is one of the most beautiful holiday destinations I have been to, I would definitely recommend to other people, the manager and owner was quite very efficient with the process during our stay, my family and I had an awesome time at the Beach Cottage 2, the beach was quite awesome and the view from the Balcony seeing the beautiful beach was one of the highlights of our stay Thank you soooo much, the time was worth every penny.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Dear Kim
What a wonderful review! Thank you so much for all the compliments regarding your stay at Beach Cottage 2. There is nothing that gives us greater joy than hearing how much guests enjoyed staying at one of our establishments.
We really hope that you will be back at Beach Cottage 2 very soon and that you will be sending all your friends and family to visit us as well.
Warmest regards
Anine & O'nel

Beach Cottage 2
Ernst L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely view.

We enjoyed our stay in Vermont. Anine supported us and informed us thoroughly during our stay - she was always available for questions und support. The house is equipped with an alarm system, so safety is guaranteed! We enjoyed the upper level of the house: it is beautifully spacious - the indoor BBQ comfortable and easy to use. The view from the upper terrace is amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Thank you for the wonderful review.
Providing great service is definitely one of our main missions. Happy to hear that you thoroughly enjoyed the terrace with it's amazing view. We are always trying to better our guests' experiences and hope to welcome you back in the future to enjoy an even better stay at Beach Cottage 1.
Warmest regards,
Anine and O'nel

Beach Cottage 2
Bernie N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie N
Gesin met tieners

Stukkie hemel by die see.

Beach cottage 2 is die mooiste en skoonste plekkie by die see. Alles daar is perfek vir 'n naweek om rustig te wees en die see te geniet. Ek het elke oomblik daar geniet. Ek wil ook net dankie se vir my geskenkie, ek het dit sommer baie geniet. Ek sal definitief weer terug gaan. Die plek is rêrig amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie, Bernie. Dit maak ons harte bly as mense ons plekkie so baie geniet :) Ons sien uit daarna om jullein die toekoms weer te verwelkom.
Mooiste groete,
Anine en O'nel

Beach Cottage 2
Monica J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica J
Gesin met tieners

Heerlike vakansiehuis.

Beach Cottage 2 is 'n baie mooi vakansiehuis. Alles wat jy nodig het om te ontspan. Baie mooi ligging en 'n uitsig oor die see (ons kon walvisse van die stoep af sien). Lekker kuierhuis met die sitkamer wat bo is en heerlike banke het om te ontspan. Baie naby die voetpad waar jy lekker kan gaan stap. Sal beslis wil weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering, Monica.
Ons is bly julle het Beach Cottage 2 so baie geniet.
Hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom
Vriendelike groete
O'nel en Anine

Beach Cottage 2
Trix G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trix G
Gesin met klein kinders

Pragtig en baie lekker gekuier.

Ons het die verblyf baie geniet, alles wat mens benodig byderhand skoon en netjies. Binnebraai met leefarea beslis 'n groot aanwins!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Goeie dag Trix,

Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is baie bly julle het jul tyd in Beach Cottage 2 geniet. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom.

Vriendelike groete,
O'nel, Thys en Anine

Beach Cottage 2
Bianca P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca P
Saam met vriende

Beautiful home.

Beautiful home and excellent service from the owners. We will definitely be booking this home again in future.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige huis.

Pragtige huis en uitstekende diens deur die eienaars. Ons sal beslis weer hier bespreek in die toekoms.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renee P
Gesin met tieners

Pragtige plek met ideale ligging naby die see.

Die huis is volledig ingerig met al die nodige geriewe. Baie netjies en skoon. Die huis is a hanetree van die strand af. Die staproete teen die srtand is asemrowend and baie veilig. Die stoep op die boonste vloer bied see-uitsigte en is heerlik vir 'n laatmiddag "cocktail". Die kuierarea op die boonste verdieping is heerlik vir ontspan en daar is ook 'n binne braai. Ons het baie lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Dankie Renee vir jou terugvoer, ek waardeer dit
Ons is baie bly julle het lekker gekuier en alles gerieflik en netjies gevind. Ons is trots op ons Cottages, en probeer dit regtig so volledig en gerieflik moontlik inrig en soos wat onsself persoonlik daarvan hou.
Ek is bly julle het die pragtige kuspaadjies gestap, en ook cocktails geniet. Dis die hele idee: "to put your feet up".

Ons hoop ons sien weer.
Vriendelike groete
O'nel Roux

Beach Cottage 2
Mornay L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mornay L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek.

Ons kan definitief Beach Cottage 2 aanbeveel. Ons verblyf was ongelooflik gewees en die huis was baie netjies en skoon toe ons opdaag. Dit is ook naby die see en was baie hartseer toe ons moes huis toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Hallo Mornay,
Ons is so bly julle het so lekker gekuier, en dat julle alles reg, mooi, naby die see en skoon gevind het. Wens regtig ook julle kon langer gebly het - maar glo daar sal nog baie geleenthede wees en dan beplan ons langer.
Mooiste wense vir julle en hoop ons sien een van die dae.
Lekker langnaweek.
Vriendelike groete uit 'n natterige Overberg.
O'nel & Thys Roux

Beach Cottage 2
Jeanne V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek vir ontspan en uitspan in pragtige, rustige omgewing.

Ons het heerlik ontspan en geleef in die ruim boonste verdieping. Die beskutte stoep met sy mooi uitsig en gemaklike meubels was vir ons die hoogtepunt van ons kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Dankie Jeanne.
Ons waardeer jou positiewe terugvoering, dit maak ons harte warm as ons gaste lekker kuier en goeie herinneringe het.
Hoop ons sien gou weer.
Mooi Paasnaweek vir julle.
Vriendelike Groete
O'nel & Thys Roux

Beach Cottage 2
Barend B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut great, die beste ooit!

Die fasiliteite, diens, toerusting, milieu en ligging is great. Ons het die beste naweek in 'n lang tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Dankie Barend. Bly julle het so lekker gekuier. Ons sien beslis weer.

Beach Cottage 2
Alma V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige mooi skoon en gerieflike plek. Net te groot vir 2 mense.

Dit is 'n pragtige plekkie. Goed geleë nie te ver van Hermanus en besienswaardighede af nie. Rustige omgewing. Skoon en netjies. Was baie verbaas om al die geriewe daar te hê soos 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n strykplank en -yster. Bietjie te groot vir net 2 persone. Sal die plek aanbeveel vir enige iemand. Die eienaars het ons verwelkom met 'n bottel wyn en sjokolade.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Hallo Allma,
Ons is so bly julle het lekker gekuier. Dankie dat julle al die spesiale dingetjies waardeer. Dit maak al die ekstra moeite wat mens probeer doen so die moeite werd.
Baie bly julle dink die geriewe is voldoende. Mens is mos ten minste op vakansie - so hoekom nou kom sukkel.
Julle moes maar die ander slaapkamerdeure toegetrek het, maar onthou ons het ook 'n lieflike aparte woonstel, so vir 'n volgende keer het ons ook vir julle 'n lieflike see-uitsig woonstel.
Hoor graag van julle.
Vriendelike Groete,
O'nel

Beach Cottage 2
Heidi L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful vistas in this home away from home.

Beach Cottage surpassed all my expectations. It is spacious, well positioned with a gorgeous view and very well provisioned. There are two braai's, 4 bedrooms, a downstairs and upstairs sitting area and a lovely outdoor balcony. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Cottage 2 se terugvoer

Dear Heidi,
Thank you for your kind review. We are so happy that we have surpassed all your expectations. We absolutely love it, if we can achieve just that. We told you that you will love our cottage.
We hope to see you back soon.
In the meantime, happy memories.
Warm regards,
O'nel

Beach Cottage 2
Vanaf
R2 610
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 610
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 610
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kandelaarstraat 43, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1ODBhYmYxLTYyNTEtNGZlNy1iZjAwLTBlZTZjMWIwM2I3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 610 per nag, vir 8 mense 49 5 1 5 43 Kandelaar Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4203059 19.151201
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem