Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 77
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Nicole K - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker uitgerus. Heerlike tyd gehad.
Enricko R - Des 2023
Algehele gradering
It was a great stay.
Ricardo T - Nov 2023
Algehele gradering
Peaceful, friendly, and very accommodating.
Michael W - Jul 2023
Algehele gradering
Lovely situation with excellent sea views. House needs quite a lot of TLC. Kobus very helpful and accommodating.
Hettie S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
Ria J - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
David J - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig met die mooiste uitsig.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Anita V - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik gerus in rustige omgewing met omtrent geen verkeer. Moes wel ry na winkels en swemstrand, maar dis nie te ver nie.
Marietjie V - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflike lekker huis by die see.
Christa S - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig en veilig vir jou hondekinders.
Beach Cove se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie.
Telkom is tans besig om fibre te installeer
Gaby L - Nov 2022
Algehele gradering
Awesome location 2 minutes to the beach.
Lees meerSusan S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie rustig en lekker gerus.
Nicole K - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was bàie lekker 15dae het dit terdëe geniet en uitgerus.
Ricardo G - Sep 2022
Algehele gradering
It was extremely awesome.
Ella N - Jul 2022
Algehele gradering
Dit is 'n lekker ruim huis. Huis word elke dag skoongemaak, maar die een kamer onder is vol kokkerotte wat vir my 'n groot nee is. Hulle sal defnitief moet kyk om die probleem aan te spreek.
Beach Cove se terugvoer
Good Day,
We note the client's remarks and wish to reply as follows.
We have inspected the lower bedroom for cockroaches and found none. Never the less
we sprayed the entire house as we do once every month.
All electrical appliances are in good working order.
There is a meat container underneath the oven and a Windy Drier for towels and clothes behind the house. We regret any inconvenience caused to this client and wish to state that the house is inspected annually by Tourism Grading Council and certified as a 3-star establishment.
Kind Regards,
Beach Cove
Chantelle D - Jun 2022
Algehele gradering
Value for money, top notch.
Dominique S - Apr 2022
Algehele gradering
Amazing.
Rienie A - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike 7 dae. Heerlik gerus en lekker gekuier met 'n pragtige uitsig oor die see. Sal vir seker weer daar wil kuier.
Erika W - Feb 2022
Algehele gradering
Was absolute, fantastiese plek.
Lindri H - Jan 2022
Algehele gradering
Great views, great stay and the pets loved the beach so much.
Lees meerIngrid S - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing met 'n uitkyk op die see.
Hettie R - Jan 2022
Algehele gradering
Awesome.
Miridtza E - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek vir lyf en siel!
Lees meerDominique K - Nov 2021
Algehele gradering
Home away from home!
Amanda D - Nov 2021
Algehele gradering
Ons was eers 'n bietjie skepties aangesien ons nog nooit in Hibberdene vakansie gehou het nie, maar was bo verwagting aangenaam verras.
Morne B - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekend en aan te beveel vir almal.
Gerad T - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker rustige plekkie langs die see.
Lees meerLalie R - Aug 2021
Algehele gradering
Besonderse uitsig.
Lees meerColette D - Jun 2021
Algehele gradering
Private, peaceful, super dog friendly, super sea views.
Lees meerAndries V - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker soos braaivleis en pap.
Thea C - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig.
Annette E - Mrt 2021
Algehele gradering
Great and relaxing break from the city.
Bennie N - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie rustig, mooi en die gasheer was uiters behulpsaam en vriendelik.
Welna S - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker! Uitsig onverbeterlik!
Alet V - Jan 2021
Algehele gradering
Uiters gerieflike, veilige ruim woonstel met alles wat nodig is!
Andre R - Jan 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike gasheer en pragtige plek met al die geriewe. Uitstekende waarde vir geld.
Mariette D - Des 2020
Algehele gradering
Lekker naby aan die strand. Baie netjiese eenheid.
Theo B - Des 2020
Algehele gradering
Baie oulik plek en het baie lekker gebly. Kobus is baie vriendelik en hulpvaardig.
Hymne R - Sep 2020
Algehele gradering
Welkom ontvangs, skoon, gemaklik en goed ingerig, goeie ligging.
Lees meerSonet P - Aug 2020
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Roy O - Jan 2020
Algehele gradering
All you could ask for.
Corlien L - Des 2019
Algehele gradering
Baie, baie lekker gebly.
Kobus G - Okt 2019
Algehele gradering
Ek hou van die rustige netjiese verblyf en die mooi see-uitsig.
Franceli W - Aug 2019
Algehele gradering
Spectacular view, comfortable and great value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese uitsig, gemaklik en baie waarde vir geld.
Wat 'n wonderlike plek! Ons kon dit geniet om dolfyne en walvisse te kyk vanaf die gemak van die dek terwyl die kinders rondom ons speel. Wens ons kon langer bly. Ons sal beslis weer besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Teresa W - Jul 2019
Algehele gradering
A great pet friendly place to stay.
Suzanmeri H - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Ben V - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlike, skoon bekostigbare blyplek.
Gerda D - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor oseaan.
Bill C - Okt 2018
Algehele gradering
Baie mooi uitsig en aangename verblyf en omgewing.
Lees meerYolande V - Aug 2018
Algehele gradering
Lafenis vir die siel!
Lees meerSanette E - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf met die mooiste see-uitsig, stil strand net 'n kort stap weg wat ons met ons hond kon geniet.
Lees meerGerhard D - Jun 2018
Algehele gradering
Baie rustig, ons was buite skool vakansies, so geen mense op die strand.
Christo B - Mei 2018
Algehele gradering
Werklik waarde vir geld met uitstekende diens.
Hendrina A - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlike vakansie saam met gesin.
Jacques P - Mrt 2018
Algehele gradering
Kobus is baie vriendelik en behulpsaam, absoluut 'n plesier om daar te bly, sal dit weer doen.
Yolanda A - Feb 2018
Algehele gradering
Gesellig, privaat en wonderlik!
Lees meerDonovan V - Feb 2018
Algehele gradering
Beach cove is so rustig en die uitsig asemrowend mooi.
Anscha V - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker op die see en my honde was baie welkom.
Cheryl V - Jan 2018
Algehele gradering
Beach Cove more than met our expectations. We had a wonderful holiday!
Lees meerGerda D - Des 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Suzanne V - Sep 2017
Algehele gradering
Absoluut die moeite en geld werd!
Thys B - Sep 2017
Algehele gradering
Regtig goed toegerus, goed geleë en vriendelike eienaar.
Lees meerSerena H - Jul 2017
Algehele gradering
Awesome in every way!
Munroe D - Apr 2017
Algehele gradering
Vreeslik lekker!
Johan B - Mrt 2017
Algehele gradering
Redelik.
Lize P - Des 2016
Algehele gradering
Weer lus en energie vir die lewe na ons verblyf by Beach Cove.
Lees meerHanlie R - Mei 2016
Algehele gradering
'n Heerlike huis om in te bly met 'n uitsig reg op die see.
Lees meerHarry V - Apr 2016
Algehele gradering
Rustige omgewing met goeie uitsig.
Tiaan M - Sep 2015
Algehele gradering
Goeie plek, waarde vir geld.
Elma J - Apr 2015
Algehele gradering
Heerlik, ontspanne.
Rika B - Apr 2015
Algehele gradering
Ons het die verblyf baie geniet!
Julia G - Jan 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Quintus E - Jan 2015
Algehele gradering
Wonderlike seevakansie!
Rita A - Jan 2015
Algehele gradering
Dit was fantastiese verblyf.
Charles W - Aug 2014
Algehele gradering
Dit was heerlik, stil en aangenaam.
Lees meerWillem K - Des 2013
Algehele gradering
Werklik waarde vir geld.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 09:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Woodgrange-weg 737, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom