Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach End House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach End Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R13 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Beach End House is 'n smaakvol gemeubileerde, tripelverdieping-vakansiehuis op 'n veilige landgoed wat aan die bekende Robberg Natuurreservaat in Plettenbergbaai grens en toegang tot die strand bied.

Die vakansiehuis is geskik vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Daar is ook 'n omsetter wat rugsteunkrag tydens beurtkrag bied.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n opwaskamer met 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n etenstafel met stoele, rusbanke, 'n losstaande kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n houtdek met nog 'n etenstafel en 'n swembad. Die glasdeure lei na die balkon met buitesitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach End House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Beach End Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R13 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R13 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach End Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5f8f6b6835ac65dffece1454707f8377224c7ee6ad985b93147e31687464cd76742d1946c9e4ecdf836e839e25728656530?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 500 per nag (plek vir 8) Beach End Estate Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.098427861001 23.371408825656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem