Beach Haven
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diastellastraat 4001, Bettysbaai, Overstrand, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Beach Haven is in die kusdorpie Bettysbaai geleë en bied die ideale ligging vir gaste wat op soek is na 'n vakansie naby die strand. Bettysbaai is 'n klein vakansiedorp aan die Overbergstreek se kus in die Wes-Kaap.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n eetarea, sitarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.
Die huis is stapafstand vanaf die Pikkewynkolonie en strande, en word deur pragtige berge en fynbos omring. Hiér sal gaste asemrowende sonsondergange en die gedruis van die see in die agtergrond ervaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Beach Haven sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Leonie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Maande gelys 5
Ligging
- Diastellastraat 4001, Bettysbaai, Overstrand, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Haven het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Silversands Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diastellastraat 4001, Bettysbaai, Overstrand, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom