Lawrence Rocks Akkommodasie by Beach Haven | LekkeSlaap
+37
+37

Beach Haven

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 429 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ray-weg 79, Ingang is op 'n straat sonder naam, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beach Haven is 'n selfsorg-vakansiehuis in Ramsgate sowat 50 m van die strand af.

Die huis het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bidet, toilet en 'n wasbak. Die kamer het skuifdeure wat toegang bied tot 'n stoep met 'n see-uitsig. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. 'n Dubbelslaapbank is ook beskikbaar. Daar is nog 2 badkamers wat 'n aantrekkamer wat 'n instapkas het, deel. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Daar is nog 'n badkamer by die eerste trapportaal wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Laastens is daar 'n gastetoilet op die boonste verdieping langs die opwasarea.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele en 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n slaapbank. Daar is ook 'n TV-kamer met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV.

Die kombuis het 'n skuifdeur wat na 'n stoep met 'n braai lei. 'n Gasbraai is beskikbaar en daar is stoepmeubels. Die tuin is veilig en omhein met 'n afstandbeheerhek. Daar is 2 afstandbeheer-motorhuise vir gaste se voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach Haven sluit in:

Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 2 resensies vir Beach Haven
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Ray-weg 79, Ingang is op 'n straat sonder naam, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beach Haven het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 429
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 429
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 429
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ray-weg 79, Ingang is op 'n straat sonder naam, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAovgbNgMm8CPJYPph13bA4PKoPYtUfL0U7NQNf8Mp0wj26uPMvT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 429  per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 79 Ray Road Panorama drive 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -30.873749 30.364026
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za