LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beach Haven Townhouse Dock Point 3 | LekkeSlaap
+20

Beach Haven Townhouse Dock Point 3

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 23 Mei 2021 tot 6 Sep 2021.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timeball Boulevard 31, Dock Point Eenheid 3, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R2 500 R2 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beach Haven Townhouse Dock Point 3 is 'n semi-losstaande selfsorg-dorpshuis in 'n Edwardiaanse styl vir 6 gaste in Durban. Dit is naby Ushaka Marine World en Durban se strandfront.

Die dorpshuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instap-stort, toilet en dubbelwasbak. Die tweede kamer het 'n koninggrootte-bed en die derde kamer het 'n stapelbed. Dié kamers deel 'n badkamer met 'n bad, handstort, toilet en dubbelwasbak. Al die kamers is op die boonste verdieping en lei na 'n stoep.

Op die onderste verdieping is daar 'n oopplan-leefarea, -eetarea en 'n moderne kombuis wat volledig toegerus is vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttafel met sitplek. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en daar is 'n gemaklike rusbank en platskerm-TV wat teen die muur gemonteer is in die leefarea. Gratis WiFi-toegang word voorsien.

Die eenheid spog met sy eie privaat tuin en 'n buitelug-Jacuzzi en houtskoolbraai. Alle linne, komberse en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Twee veilige parkeerplekke is in die kelderparkeerplek onder die huis beskikbaar. Goed gemanierde en opgeleide troeteldiere word toegelaat mits dit voor die tyd so gereël is.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach Haven Townhouse Dock Point 3 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Timeball Boulevard 31, Dock Point Eenheid 3, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 500
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
was R2 500
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timeball Boulevard 31, Dock Point Eenheid 3, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bac91f27e8aa42c4e8ac43f0d443354ee7a01706cc769a2f12eb8872ed8929e9b11fd807e74324dbc57e388ee64768bf4c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500, nou Vanaf R2 250  per nag (plek vir 6) 31 Timeball Boulevard Dock Point Unit 3 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -29.87026390182 31.047076277281
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!