Woodleigh Akkommodasie by Beach Road Cottage | LekkeSlaap
+5
+5

Beach Road Cottage

Selfsorg
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83 Beach Pad, , Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beach Road Cottage is 'n volledig gemeubileerde tuinkothuis wat in Nahoon in Oos-Londen geleë is. Dit is ideaal geleë naby skole, besighede, winkelsentrums en die Nahoon-strand.

Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en slaapplek vir 2 persone. Hierdie kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuisie het graniettoonbanke en is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien en broodrooster en daar is ook 'n ontbythoekie met 2 stoele. Die leefarea het 'n sitkamerstel vir 3 gaste en daar is 'n TV. Parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek en is van die straat af.

Die kothuis het 'n stil ligging. Die voorkant van die hoofhuis word as 'n argitekskantoor gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach Road Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 83 Beach Pad, , Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83 Beach Pad, , Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2NzBhODliLTE0NTMtNDFlYy05M2E3LWJmZGI4ZmVmMTU4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 83 Beach Road Nahoon 5201 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.987065620924 27.930640429258
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za