LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beach Shack | LekkeSlaap
+47

Beach Shack

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-straat 82, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beach Shack is teen die see in die vissersdorpie Port Nolloth geleë en bied gerieflik gemeubileerde verblyf vir enkelreisigers, paartjies en gesinne wat die dorp besoek.

Gaste kan tussen Seaview met slaapplek vir 2, Loft met slaapplek vir 2, en die ruim Beach Shack met slaapplek vir 10 kies. Die eenhede lei na dekke of balkonne met see-uitsigte, en het gemaklike beddens en privaat badkamers met storte en toilette.

Die Seaview- en Loft-eenhede het elkeen 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe, en die Beach Shack het 'n kombuis wat ten volle vir selfsorg toegerus is. Dit sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, binnebraai-area en eetarea in. TV's met sekere DStv-kanale is in Seaview en Beach Shack beskikbaar.

Seaview lei na 'n dek, en die Loft en Beach Shack deel 'n groot tuin met braaigeriewe. Braaigeriewe kan op versoek vir gaste in Seaview voorsien word.

Port Nolloth bied verskeie doendinge, soos swem, visvang, kajakvaart, stap en 4x4-roetes, en tydens lente word die omgewing met 'n veldblomkombers bedek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Beach-straat 82, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-straat 82, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfad8bdd41c32ebf99a6e6e85be9ca4e79041ae58285c31db42292f29b8b3fba2997834b0317db2a15074f2bf9dd7b2d64e86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 2) 82 Beach Street Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.252571472024 16.868413961971
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!