Beach Shack
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bournemouth-laan 667, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 590 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Beach Shack is 'n gerieflike vakansiehuis naby 'n rits strande, soos Kidds Beach, Drakes Bay en TO Strand. Hiér kan gaste in die branders baljaar en die skoonheid van Leisure Bay bewonder.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 1 koningingrootte-bed, 1 stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die gaste in hierdie 2 slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n bad, toilet en 'n wasbak het.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n rusbank en 'n paar stoele. Gaste kan op die stoep sit of by die lieflike piekniekplek tussen die bome in die agtertuin ontspan en die wonderlike voëllewe bewonder.
Slaapplek
’n Bespreking by Beach Shack sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 12
Jaar gelys 4
Ligging
- Bournemouth-laan 667, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Leisure Bay Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bournemouth-laan 667, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom