Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Villa Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

O'Nel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 131

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Beach Villa Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Chris L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L
Gesin met tieners

See uitsigte en klank van die see.

Ligging en omgewing is great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, mooiste uitsig!

Heerlik stil en privaat, vriendelike gasvrou en -heer. Beveel dit graag aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wens ons kon langer bly, dit was 'n awesome plek gewees.

Dit was 'n baie oulike plek gewees met pragtige see-uitsig. Ek en my man het baie lekker gerus, baie gemaklike beddens, baie skoon en netjies, en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer terug gaan met ons kinders volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Villa Apartment se terugvoer

Wow, Samantha! Baie dankie vir die mooi resensie. Dit maak ons harte altyd bly as ons gaste hul tyd by Beach Villa Apartment geniet het. Kom kuier gerus weer!

Beach Villa Apartment
Neels K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels K
Saam met vriende

Die kuier baie geniet.

Alles was netjies, skoon en het gewerk. Inklokinstruksies was baie deeglik. Ligging is baie goed. As daar iets is waaraan ek kan dink was dit dat daar nie parkering vir voertuig binne die perseel is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari P
Gesin met tieners

Pragtige uitsig, gerieflik geleë.

Sonkragstelsel. Ideaal vir beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Villa Apartment se terugvoer

Beste Mari
Dit is darem lekker as mens so bietjie van beurtkrag kan vergeet terwyl jy op 'n wegbreek is.
Dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het jul tyd by ons pragtige en spesiale Beach Villa Apartment geniet.
Kom kuier gerus weer.

Beach Villa Apartment
Pieter B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

This one ticked all the boxes. Really well-kept apartment and the boardwalk makes it complete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Villa Apartment se terugvoer

Thank you for your positive review, Pieter. There's nothing better than happy guests. Please do come and stay again, soon.

Beach Villa Apartment
Gerrit E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek om net te sit en staar en te ontspan.

Al die geriewe wat nodig is, dalk net 'n waaier vir die warmer aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf.

Sal weer gaan. Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 670
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 670
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 670
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoenkeeromstraat 11, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc107766ea2d5bcef219b3318157560bf3b7553ff82d41bdecd50c143cd6a73ed473ec9c0a790188c4f7246737485b36bf5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 670 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 11 Perlemoen Close Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.421114 19.153758
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem