Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach You To It Self-Catering Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertzogstraat 21, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Beach You To It is 'n selfsorg-vakansiehuis op die eiland in Sedgefield wat net 2 blokke van die strandmeer af, om die draai van die bekende markie op Saterdae en net 2 km van al Sedgefield se ongerepte strande af is.

Hierdie vakansiehuis bied slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers. Daar is 3 badkamers. Die hoofhuis het 3 slaapkamers met 2 badkamers bo. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamers het elk 2 enkelbeddens met 1 kamer wat toegang bied tot 'n pragtige dek. Daar is ook 'n aparte grondvloer-gastekamer met sy eie en suite-badkamer.

Die huis is ten volle gemeubileer en het volle DStv. Die huis beskik oor 'n oopplan-leefarea met lugversorging op die onderste vloer wat bestaan uit 'n kombuis, eetkamer en 'n sitkamer met 'n ingeboude kroeg sonder voorraad. Die leefarea bied toegang tot 'n pragtige ontbyt-stoep en 'n braai- en swembadarea aan die anderkant. Die swembad is veiligheidshalwe omhein. Die dubbel-motorafdak bied veilige parkeerplek in die omheinde tuin.

Sedgefield is sentraal geleë op die Tuinroete, slegs 15 km van Wilderness, 20 km van Knysna, 35 km van George en 'n uur van Plettenbergbaai, Mosselbaai en Oudtshoorn af.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach You To It Self-Catering Holiday Home sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 2 resensies vir Beach You To It Self-Catering Holiday Home
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Angela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 9

Ligging

  • Hertzogstraat 21, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach You To It Self-Catering Holiday Home het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertzogstraat 21, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3NGQ3ZTY1LTgzODMtNGEzOC1iNTk2LTBkZWU1MTg2ZGZjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 21 Hertzog Street The Island 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.016144067632 22.779656499624
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem