Beachcomber Holiday Apartments
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Anthea Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 136
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Kevin Leslie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Place is close to the river which I really enjoyed. Will really go back again.
Marilyn P - Feb 2024
Algehele gradering
We were very comfortable. Well situated.
Gerald F - Feb 2023
Algehele gradering
Baie baie lekker, rustige plekkie.
Thabile L - Nov 2022
Algehele gradering
Awesome stay at Beachcomber Witsand.
Hein S - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies.
Francois D - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker, gemaklik, gerieflik.
Gerhard E - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier in gemak, vleis gebraai terwyl ons op die see en rivier kan uitkyk.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Johannes D - Feb 2022
Algehele gradering
Het lekker gebly.
Johan N - Des 2021
Algehele gradering
Effektiewe verblyf vir 'n groep van 10.
Morne S - Nov 2021
Algehele gradering
Alles was 100%!
Paul J - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en gekuier.
Corna N - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike, veilige omgewing. Mooi uitsig en netjies.
Adelé V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker gerieflik en ruim. Alles wat nodig is.
John R - Mei 2021
Algehele gradering
Stay was fine.
Charles M - Mei 2021
Algehele gradering
Baie veilig, mooi, uniek, stil area.
Alan K - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderful
Mccomb T - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Enver N - Sep 2020
Algehele gradering
Anthea was a awesome and friendly host.
Marilyn H - Des 2019
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n fantastiesse kuier. Die gasvrou se vriendelike ontvangs het ons sommer gou tuis laat voel. Die netjiese en ruim woning is voorwaar 'n plesier om in tuis te gaan. Baie dankie!
John D - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige, mooi, groot huis.
Lees meerLaremy L - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Theresa P - Sep 2019
Algehele gradering
Verskriklik geniet, waarde vir jou geld en netjies.
Hailey S - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Kaylee H - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties. Ek sal beslis weer gaan.
Justin W - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie mooi plekkie en alles wat nodig is is naby.
Tracy C - Mrt 2019
Algehele gradering
Easy booking and payment, friendly assistance, neat and very spacious.
Hanneline T - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Simon S - Jan 2019
Algehele gradering
Great value for money and excellent views.
Adeline B - Jan 2019
Algehele gradering
Ons naweekwegbreek hier was uitstekend.
Michal V - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Kathy B - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Nico H - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker en waarde vir geld.
Esther S - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly, netjies en naby die see.
Monique J - Apr 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en lekker gerus.
Lucas K - Okt 2017
Algehele gradering
Veilig, rustige verblyf met mooi uitsig oor see en rivier.
Cheryl N - Okt 2017
Algehele gradering
We really enjoyed the peace and quiet and the fishing was great.
Odette J - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik en al die nodige geriewe is daar, die woonstel is pragtig en jy naby die Breërivier vir visvang en dit is troeteldiervriendelik.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sebastianstraat 10, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom