Willard's Beach Akkommodasie by Beachcombers HL78 | LekkeSlaap
+13
+13

Beachcombers HL78

Selfsorg
  • Vanaf R1 951 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs Koedoeweg, 23 Beachcombers, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beachcombers HL78 is 'n ruim selfsorg-dakwoonstel wat ideaal geleë is teen die hoofstrand in Ballito, net 100 m van 'n winkelsentrum af.

Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea wat na die balkon lei. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde kamers beskik elk oor 2 enkelbeddens en deel 'n volledige badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetkamer het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Die leefarea het 'n TV met DStv en 'n plafonwaaier. Die leefarea lei na 'n balkon met gedeeltelike see-uitsigte, stoepmeubels en Weber-braaigeriewe.

'n Onderdakparkeerplek en nog 'n oop parkeerplek word voorsien. Die huis word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Langs Koedoeweg, 23 Beachcombers, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 951
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 951
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 951
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs Koedoeweg, 23 Beachcombers, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2NGY2ZDg4LTBhZTMtNDA4Zi05YTkxLTA3NWIxZTU2MTljZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 951  per nag (plek vir 6) Off Kudu Road 32 Beachcombers 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-17:00 09:00 -29.529367 31.224132
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za