Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachy Head

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beachy Head, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 900 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Beachy Head is 'n pragtige selfsorg-vakansievilla oorkant Robberg se strandfront en is in die hartjie van Plettenbergbaai geleë. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende wat verskeie geriewe het en ook naby besienswaardighede in die area is.

Dié dubbelverdiepingvilla bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed. Twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Een van hierdie kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vyfde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer.

Die eerste verdieping van die huis beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus is. Die opwaskamer het 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Hierdie vlak het ook 'n knus TV-area en die boonste verdieping het 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie area het 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Die kombuisarea lei na 'n ruim balkon met 'n buite-etenstafel, ingeboude braai en sitplek. Die onderste vlak lei na 'n stoep met 'n uitgestrekte tuin en bykomende braaigeriewe. Daar is 'n buitestort beskikbaar vir gaste wat van die strand af terugkeer.

Slaapplek

’n Bespreking by Beachy Head sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 3

Jaar gelys 3

Ligging

  • Beachy Head, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R7 900
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beachy Head, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc699972599da0be3de98e0ac77b4657e7e94f770f8715456f27943c32df9df084f845c1a9effc6b1042b3ff1743c8c319ead?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 900 per nag (plek vir 10) Beachy Head Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.064996873026 23.374932653095
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem