Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seahorse

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Hierdie verblyf is streng gesinsverblyf - geen partytjies en privaat funksies word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode.
Die sentrum se reëls moet nagekom word.
Stiltetye is tussen 23:00 en 8:00.
Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Hierdie woonstel is bo 'n besige kommersiële gebou wat spesifiek 'n restaurant met 'n dameskroeg en regstreekse musiek huisves.
Die balkon en leefarea kyk uit op die agterkant van 'n hotel en vulstasie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beacon Isle-rylaan 1, Beacon Isle Centre, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcd8317a2fb378a2c7601b28336736d43d3b371a3fa0b5513fb5a7deed9e0f1eda9b8ea93d4af8c943c16301411030e8c39e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
1 Beacon Isle Drive Beacon Isle Centre 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.06328381515 23.372234982912
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem