Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beagle's Inn

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 62 resensies vir Beagle's Inn
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Dutoit J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dutoit J
Gesin met klein kinders

Excellent value for money.

See stars.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minke L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minke L
Saam met vriende

Netjies, gerieflik en mooi.

Heerlik geslaap! Alles wat mens benodig en meer. Sal die verblyf graag aanbeveel. Dankie, julle is super gasvry en doen regtig moeite vir julle gaste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephane J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephane J
Gesin met klein kinders

Gemaklik.

Beter as meeste hotelle waar ek al voorheen gebly het. Alles wat jy kan nodig hê was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Vriendelike gashere. Plekkie baie mooi ingerig en het alle geriewe. Net jammer WiFi het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilma P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilma P

Skoon, netjies, stil, baie gerieflike verblyf.

Ons het heerlik gebly, die eenheid was baie skoon en netjies en gerieflik. Heerlike beddegoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carami S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carami S
Enkelreisiger

Heerlike inderdaad.

Beste plek om af te skakel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zhandre S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zhandre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay at Beagle's Inn. The place was spacious, clean and well-maintained.

Our stay was magnificent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doret J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret J
Saam met vriende

Lekker gebly.

Die swembad is fantasties en die beagles tog te oulik. Daar is baie moeite vir ons gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruben D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben D
Gesin met klein kinders

Awesome.

My stay was amazing and family friendly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine Lezanne P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine Lezanne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens. Ek en my man het ons oornag baie geniet.

Puik diens, goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Gesin met klein kinders

Baie lekker plek.

Baie lekker plek met alles wat benodig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N
Enkelreisiger

Uitstekende mense!

Leka leka, die plek is netjies en die gasheer nog meer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rupert V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rupert V
Enkelreisiger

Baie rustig en stil skoon area.

Het baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het is daar, so dis 'n baie oulike plekkie. Sal vir seker weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en gerieflik!

Vriendelikheid en gasvryheid uit die boonste rakke! Baie netjies, skoon en ruim. Baie dankie vir al die bederfies en die heerlike vars kersies! Ons sal vir seker weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario V
Gesin met tieners

Heerlik. Gesellig. Home away from home. Stil. Netjies.

Heerlik gerus. Ons gasheer en gasvrou is dierbare mense en die swembad was 'n treffer. Jammer ons kon nie langer bly nie. Die Beagles is te dierbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizal H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizal H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek was ideaal vir die tyd wat ons daar was.

Alles was in plek en ons was baie beïndruk met die vinnige DSTV, internet en die wasmasjien wat ons enige tyd kon gebruik. Ons sal definitief weer van die plek gebruik maak in die toekoms. Die plek is maklik om te kry en baie naby aan die dorp. Ons kon gaan en kom soos dit ons pas en die plek was veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Prof Kobus L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Kobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Etienne is baie gasvry en vriendelik. Ons is so vriendelik ontvang - het amper soos lang verlore familie gevoel. Baie dankie vir die netjiese verblyf. Beskuit en koekies is heerlik. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S
Saam met vriende

Spacious, neat, modern and homey.

This place offers everything you need and more! It is finely furnished and equipped for load-shedding. The hosts were accommodating and treated us with a warm welcome. We would definitely recommend it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilary W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilary W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie spoggerig en gerieflik!

Die knus plekkie het alles wat mens nodig sal hê. Dit was asof ons in die gemak van ons eie huis was en ons het net gesorg vir kos en 'n strykyster, verder was alles gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H
Saam met vriende

Netjies en goed ingerig.

Ons het net een nag oorgeslaap. Die plek was baie skoon en is goed ingerig. Ons het baie welkom gevoel en ek het dit baie waardeer dat my 2 worshondjies kon saamkom. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V
Gesin met tieners

Gerieflik en veilge omgewing.

Baie vriendelik ontvangs. Dadelik tuis gevoel. Skoon en netjies. Sal beslis weer in die toekoms gebruik, maar van Beagle's Inn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ignatius V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignatius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Kom net vir werk en die opset pas my puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hector O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hector O
Besigheidsreis

Skoon, goed toegerus en goeie waarde vir geld.

Lekker gebly, sal graag weer hier wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chadia V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chadia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol. Goeie ontvangs, gasvrye mense.

Die eienaar het ons baie hartlik verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeri P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeri P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beagle's Inn is private, neat, spotlessly clean and tidy.

Excellent Value for money, has crisp white bedding. The host Etiene was extremely accommodating and friendly, we received free firewood as well. I will definitely recommend this beautiful little hideaway for a peaceful stay. Thanks again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Wonderlik welkom gevoel. Baie netjiese eenheid met alles wat mens kan benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandia H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandia H
Besigheidsreis

Als was reg en op sy plek en hout was reg vir vuurmaak.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eldin S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rerig fantasties.

Vir dit wat 'n mens kry, is die prys die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia S
Gesin met tieners

The hostest goes the extra mile to make guests feel at home, she is generous and kind.

We were comfortable in the accommodation even though we had a 13-year-old with us. The accommodation is cosy with an electric blanket on the double bed. The only addition to the accommodation could be a table with 3 chairs which could easily fit into the space.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwina S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edwina S
Gesin met klein kinders

Pleasant, comfortable and convenient.

The owners were very accommodating, helpful and friendly. Everything you'll need and a few extras. Not far from stores very quiet (just what I needed), a definite must-go. Especially when it is hotter for the pool. I was so happy when they catered for load shedding. Thank you Ettiene and Elizma. You've made the weekend special more than you'll ever know. God bless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super netjies. Veilige parkering.

Elizma en Etienne het harte van goud. Ons het 'n warme ontvangs gekry. Daar was heerlike beskuit, koekies en melk in die kombuis. Groot netjiese stort en skoon handdoeke. Ons het een aand oor geslaap, maar sal terugkeer. Hulle hondjies, die 3 beagles is baie vriendelik. Die blyplek is langs hulle huis, maar steeds baie privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat 'n mens nodig het.

Krag tydens beurtkrag. Lekker kombuis en stort. Baie netjies en vriendelike eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Uitstekend!

Dit was alles so wonderlik, ek sal dit oor en oor wil besoek. Die gasvryheid en alles was net so mind blowing, dit was en is beslis 'n 10 uit 10. Een vir die boeke. Baie, baie dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa S
Besigheidsreis

Goeie keuse, gasvryheid, netjies en skoon.

Beagle's Inn was skoon en netjies toe ons daar kom. Die kombuis is goed toegerus. Daar was 'n bederfpakkie op jou bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kadrie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kadrie S
Gesin met klein kinders

Vinnig, netjies en gerieflik.

Dit was 'n netjiese plek met goeie kwaliteit beddegoed en oulike extra verrassings. Dankie vir goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D

Fantasties verblyf.

Baie vriendelik. Alles was baie netjies en skoon, met baie ekstras. Sal die verblyf aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryn F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie lekker gebly. Almal was baie vriendelik. Plekkie is oulik en baie skoon. Sal beslis weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, netjies en modern.

Etienne en Elisma, ons het heerlik gekuier en gesels. Netjiese, moderne en gerieflike slaapplek met veilige parkering, mooi agtertuin met swembad en voëlhok. Sal weer wil kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anetha-maree W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anetha-maree W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect overnight place to get away from busy lifestyle. Place was amazing and exceeded our expectations.

The hosts were so accommodating to our needs and made an effort to make us comfortable. Would definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonett V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonett V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis Beagle's Inn aanbeveel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorslaapplek onderweg.

Absoluut perfek, meer as wat mens verwag. Wasmasjien. Sonpanele en dus geen beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jocelyn B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jocelyn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Rustig en stil.

Netjiese plek. Lekker vir 'n paartjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelma H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic place to stay.

It was a lovely stay, friendly hosts and the accommodation was very clean and comfortable, we will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Courtney F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely perfect.

So many thoughtful elements. Very kind and accommodating owners. Will be back again whenever we are in Ceres.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurina V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige cottage met alles wat jy sou nodig hê vir 'n lekker oorslaap en meer.

Ons was vriendelik verwelkom by Beagle's Inn. Die cottage was mooi ingerig met alles wat jy sou nodig hê. Goeie kwaliteit bed en linne en alles was nuut en netjies. Die ekstra beskuit, koekies, melk en yogurt was 'n lekker verrassing. Daar is ook veilige parkering en 'n lekker groot swembad. Ons sal Beagle's Inn hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Uitstekende waarde vir geld, baie goeie ligging, baie veilig, silwerskoon. Beveel beslis aan, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daurell H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daurell H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker onspannende tydjie!

Baie lieflike plekkie. Etienne en sy familie het ons baie tuis laat voel, baie mooi en netjies plekkie, sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon netjies en rustig.

Met die beste gasheer/vrou het ons so lekker daar gekuier. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanwill D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanwill D
Saam met vriende

Dit was nice.

Ek het gehou van die plek, is lekker rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en aangenaam!

Ten spyte dat Ceres sonder krag was, was ons ontvangs en algemene verblyf baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik mooi en skoon plek en het alles wat nodig is om te gebruik.

Hou baie van die skoon en netjiese en rustige plek. Sal beslis weer daar gaan slaap. Hou van die diere-vriendelike omgewing. Het tot alles vir 'n braai gereed gehad daar. Dankie vir so mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elouise H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise H
Besigheidsreis

Oulike gerieflike plekkie met alles wat benodig word.

Die plek is gerieflik met alles wat benodig word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabile L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabile L
Gesin met klein kinders

Excellent stay at Beagle.

The owner was very friendly, we arrived late and he was waiting for us outside the yard giving us directions. The house is very spacious, clean and has all the amenities. The braai area and everything was perfect. Owner came to check if we were fine. The area is safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michiel D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel D
Besigheidsreis

Heerlike oorslaap in Ceres.

Pragtige en netjiese tuinwoonstel met alles wat nodig is en meer. Etienne en sy vrou is baie gasvry en hul Beagles is pragtig! Ons beveel hul plekkie sterk aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was maar net 'n oorslaapplek, lekker plekkie.

Lekker plek, naby aan als, vriendelike mense wat moeite doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorene E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige ruim en netjiese oornagplekkie. Ons gastehuiseienaars was geweldig gasvry. Ek sal almal aanbeveel om met 'n geruste hart van hul akkommodasie gebruik te maak.

Die bed het heerlik geslaap met lekker warm linne. Ons het handdoeke ontvang. Heerlike beskuit en koekies vir 'n vinnige ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en veilig.

Baie vriendelike ontvangs, netjiese en skoon blyplek, veilige parkering en absolute rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandie L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie L
Gesin met klein kinders

Baie gasvrye mense en plekkie is baie oulik en skoon en gerieflik.

Die gasheer het ons baie vriendelik ontvang en hulle het ekstra moeite gedoen om ons verblyf meer spesiaal te maak. Daar was vars vrugte, chocolates, yogurt, beskuit, koekies en hot chocolate om ons net mee te bederf. Die gasheer het ons tot vir 'n toer gevat in sy agterplaas om hoenders te kyk en vir my seuntjie selfs 1 van die hoenders se warm eiers gegee om te eet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mirrie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirrie V
Gesin met klein kinders

Mooi en netjies.

Etienne en sy vrou was baie vriendelik en het ons heerlik verwelkom, ons het van die begin af tuis gevoel. Die eenheid was mooi skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

My tipe plek. Nuut en skoon.

Slegs 2 maande in gebruik, ruim slaapkamer met uitstekend beplande deurloopkombuisie en vars, nuwe stort. Toegerus met alles en ekstras. Koffie, tee, beskuit en heerlike bak pragtige vrugte en jogurt in die yskas was 'n verassing, so ook ander bedagsame dingetjies. Hier is waarlik tans waarde vir geld. Baie vriendelike eienaars en onvangs. Drie pragtige Beagles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plekkie met alles wat ons nodig gehad het.

Baie netjies en skoon, alles wat ons nodig gehad het was daar gewees. Die plekkie het so "personal touch" gehad, daar was koffie, beskuit, koekies, melk en gebottelde water in die yskas, speserye as mens daar kos maak, en wat baie spesiaal was, was 'n sjokolade lekker op die twee kussings op die bed. Daar was ook 'n mandjie vrugte op die yskas gewees. Met die krag wat af was tydens loadshedding, was daar gloeilampies in wat vir 'n paar uur aangebly het, ons het nie in die donker gesit nie. Baie oulike plekkie, ons sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizmare D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizmare D
Saam met vriende

Waarde vir geld, verwelkomend en netjies.

Ons het so lekker gebly. Die gasvrou was baie bedagsaam tydens die kragonderbreking, ons het genoeg beligting gehad en warmwater in 'n fles. Die plekkie is modern en toegerus met als wat mens nodig het vir 'n wegbreek. Ons kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat 6, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA952c9dd49619da4bf5f2679c27eb1bc84e29e3127727c9b609fb9fe078a5f3375191881da9450db1f4928bee7bfda994a1d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 3 mense 62 5 1 5 6 Kiewiet Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.360680533909 19.298965245369
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem