Gonubie Akkommodasie by Bears Cottage | LekkeSlaap
+5
+5

Bears Cottage

Selfsorg
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Fourteenth Laan, , Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bears Cottage is 'n aantreklike huis in Gonubie, 'n vakansie-oord wat al hoe meer gewild raak en dit is slegs 15 minute vanaf Oos-Londen se middestad. Die kothuis is die ideale plek om te ontspan in 'n rustige atmosfeer met ongerepte natuurskoon.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrooete-bed in die kamer, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 2 dubbelslaapbanke in die sitarea, 'n oopplan-kombuis, WiFi, DStv en 'n ekstra toilet.

'n Stewige Engelse ontbyt word in die eetkamer bedien, of in die grasdak-lapa met onderdak-braaigeriewe, of langs die swembad of op die dek van die selfsorg-eenheid. Heerlike aandetes kan voorsien word op versoek.

Daguitstappies na verskeie interessante plekke kan maklik gereël word. Dit sluit in: wildritte, voetslaanpaaie en besoeke aan die kultuurdorpies. Die 9-putjie gholfbaan is ook slegs 'n klipgooi ver of gaste kan tuis bly en kyk hoe die walvisse en dolfyne in die see baljaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Bears Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 88 Fourteenth Laan, , Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bears Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Fourteenth Laan, , Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwYWQ1ZjQ3LWViZjAtNDE3OC1hNTc4LTM3ZTFiYWQ5MWY2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 88 Fourteenth Avenue Gonubie 5257 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.947795291505 28.010920286179
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za