Beau Rivage Studio 112
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Erf 2295 Pharoslaan, Beau Rivage, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beau Rivage Studio 112 is 'n selfsorg-ateljee in Beau Rivage-kompleks aan die rivieroewer by die strandmeer van die Piesangvalleirivier met 'n uitsig oor die Beacon Isle Hotel. Die kompleks is ongeveer 600 m vanaf die strand en oorkant 'n klein winkelsentrum. Die studio is op die boonste verdieping en kan slegs bereik word via trappe.
Dié kompakte woonstel bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-leefarea, -kombuisie en slaaparea met 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed.
Die kombuisie is toegerus vir basiese selfsorg met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n bank met sitplek vir 2 en 'n TV met sekere DStv Premium.
Die eenheid het 'n uitsig oor die ingang van die kompleks en het toegang tot oop en nie-aangewese gemeenskaplike parkeerplek. Die kompleks het 'n groot varswater-swembad met 'n uitsig oor die strandmeer en die Beacon Isle Hotel. Die swembad is omhein, maar het nie 'n net nie (gebruik op eie risiko). Daar is 'n muurbalbaan met stortgeriewe en gaste moet hulle eie rakette en balle bring. Toegang na die kompleks word beheer deur 'n 24 uur-sekuriteitspunt.
Slaapplek
’n Bespreking by Beau Rivage Studio 112 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Venita Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 27
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Erf 2295 Pharoslaan, Beau Rivage, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Erf 2295 Pharoslaan, Beau Rivage, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom