-
Voorkeurvennoot
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 57, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beausoleil bied 'n romantiese wegbreek met sjarme in Bonnievale in die Breederiviervallei.
Die gastehuis bied 'n keuse tussen eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale, onbeperkte WiFi, en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan die Suite bespreek wat ideaal is vir 'n wittebrood of spesiale geleentheid, en die Loft is 'n oopplan-grasdakkothuis met slaapplek vir 4 gaste. Die Tuinkamer en Pool View-eenheid is elkeen gerieflik wat spog met lieflike uitsigte, en die Kothuis is ideaal geleë – stapafstand vanaf die middedorp van Bonnievale, maar tog afgesonder en privaat.
Daar is 'n sitarea en ontbytkamer op die perseel, wat lekker ruim en gerieflik is, en spesifiek gemeubileer is om die bekoorlikheid en styl te beklemtoon.
Dié unieke Kaaps-Hollandse huis is naby die Breederivier, natuurlike elemente groei rondom dit, en dit spog met 'n uitsig op die golwende heuwels vol welige wingerde, aan die voet van die majestueuse Langeberge.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hoofstraat 57, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Gaste dink Beausoleil het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bonnievale Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 57, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom