Beautiful Horizons
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwbergstraat 4, Horizon Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Beautiful Horizons bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met 'n asemrowende see-uitsig in 'n goedversorgde kompleks in Blouberg. Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit en is net oorkant die pad van Blouberg se strandfront geleë.
Die woonstel op die vyfde verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met ingeboude kaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Hierdie slaapkamer lei na 'n balkon met 'n lieflike uitsig oor die strand. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte, privaat badkamer. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die woonstel beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond in, en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n battery wat tydens beurtkrag krag aan die WiFi voorsien. Die leefarea lei na 'n groot balkon waar gaste aan skemerkelkies kan teug terwyl hulle die uitsig oor die see bewonder.
Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en 'n koffiewinkel op die grondverdieping, en dit is lekker naby restaurante en winkels geleë.
Daar is 'n minimumverblyf-periode van 10 nagte tydens Desember-Januarie.
Slaapplek
’n Bespreking by Beautiful Horizons sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.3/5
Pamela Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Jaar gelys 14
Ligging
- Blaauwbergstraat 4, Horizon Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwbergstraat 4, Horizon Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom