Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beautiful Horizons

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R500 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Hierdie woonstel is op die vyfde verdieping geleë, daarom moet alle kinders tussen 0 en 15 jaar deur 'n volwassene vergesel word en onder toesig wees terwyl hulle daar buite is.
Die woonstel is in 'n groot, hoë gebou geleë en gaste moet by die kompleksreëls hou. Dié reëls sal aangestuur word wanneer die bespreking bevestig is.
Geen partytjies word in die woonstel toegelaat nie.
Beperk geraas asb. tot 'n minimum.
Gaste mag nie wasgoed op die balkon ophang nie.
Gaste moet asb. die kussings op die balkon inbring wanneer hulle dit nie gebruik nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbergstraat 4, Horizon Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd67550e56c083ff8a74d82f16e2d4d7cc74891932dc2f292b66de4a0ffbb87ffd7b9f1944f285504135fc0421ab4b175e0d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 4 Blaauwberg Road Horizon Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.82222105273 18.4778088
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem