Alkira
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
thea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 95
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Melissa N - Mei 2024
Algehele gradering
Stil, rustig geslaap.
Pieter V - Apr 2024
Algehele gradering
Netjiese, vriendelike en bekostigbare verblyf!
Susan G - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Karien J - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik geleë naby skole, hospitale en universiteit.
Sydney H - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Chantelle M - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig.
Christelle D - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige omgewing, heerlik geslaap!
Alkira se terugvoer
Christelle, baie dankie vir die 5 sterre! Bly julle het lekker geslaap! Groete Thea
Vanessa L - Feb 2024
Algehele gradering
Dis ons nuwe tuiste in Bloemfontein.
Alkira se terugvoer
Hi Vanessa. Baie dankie vir die 5 sterre. Dis altyd lekker as mense weer en weer terugkom. Welkom is julle definitief. Groete, Thea
Amelia B - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklike beddens en goeie sekuriteit. Naby aan universiteitskoshuise en winkels.
Alkira se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi review, Amelia. Ek waardeer dit regtig baie. Groete, Thea
Werno V - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome.
Alkira se terugvoer
Baie dankie Werno!
Puseletso Clementinah M - Des 2023
Algehele gradering
Alright, but a bit expensive for the size of the room.
Rene E - Des 2023
Algehele gradering
'n Groot pluspunt is die ruimte en die tafel met bankie waarop ons kon werk.
Alkira se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Renè.
Pieter V - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Alkira se terugvoer
Baie dankie vir jou review, Pieter, en vir die 5 sterre.
Chantelle M - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens en vriendlike gasvrou.
Alkira se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie en 5 sterre, Chantelle.
Chantelle M - Mei 2023
Algehele gradering
Gemaklik
Alkira se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Chantelle.
Tumelo S - Apr 2023
Algehele gradering
Convenient.
Alkira se terugvoer
Thank you for your review, Tumelo.
Daniël C - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustig en baie lekker.
Alkira se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie en 5 sterre Daniël.
Du Toit P - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, vriendelike en gerieflike verblyf.
Alkira se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie.
Erika D - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Goeie oornagplekkie op pad na of terug vanaf Kaap.
Adri T - Mrt 2023
Algehele gradering
Gasvry, veilig en netjies.
Nkululeko N - Feb 2023
Algehele gradering
Very quiet and convenient for studying environment.
Andrew R - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Susan G - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelik.
Marietjie J - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en waarde vir geld.
Paul L - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en veilig.
Chimone K - Des 2022
Algehele gradering
Dit was regtig die moeite werd.
Johan O - Des 2022
Algehele gradering
Thea het ons baie welkom laat vol.
Alkira se terugvoer
Hi Johan, baie dankie vir julle mooi resensie. Ek waardeer dit regtig baie. Dit maak my hart so bly as gaste hulle verblyf geniet. Dankie ook vir die 5 sterre. Mooi bly. Groete, Thea.
Juanne S - Des 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Maria V - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Alkira se terugvoer
Hi Maria. Baie dankie vir jou resensie en 5 sterre. Ek hoop julle seun is gou weer op al 2 bene sonder krukke. Mooi bly. Groetnis, Thea
Cindy W - Nov 2022
Algehele gradering
It was a comfortable stay, Thea was very accommodating.
Alkira se terugvoer
Hallo Cindy. Baie dankie vir jou mooi resensie. Ek waardeer dit regtig baie. Jou miniatuur schnauzers is so oulik en hulle was baie soet. Hoop ek sien vir julle sommer gou weer. Mooi bly. Groetnis, Thea
Adeline E - Nov 2022
Algehele gradering
Dit is gemaklik en netjies. Alles wat ek nodig gehad het.
Alkira se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie Adeline. Ek waardeer dit baie. Groetnis Thea
Mpolokeng M - Nov 2022
Algehele gradering
For me it was very quiet because I don't like noise so for me it's a perfect place to be.
Alkira se terugvoer
Thank you for taking the time to write a review, Mpolokeng.
Thank you for the 5 stars.
Hope to see you and your husband real soon.
Kind regards,
Thea
Madelè A - Aug 2022
Algehele gradering
Een aand se slaap.
Alkira se terugvoer
Baie dankie vir die deeglike resensie en 5 sterre. Ek waardeer dit baie. Groete, Thea.
Neil O - Jul 2022
Algehele gradering
Baie huislik en gasvry.
Alkira se terugvoer
Dankie vir die 5 sterre Neil. Groete Thea
Monique O - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflike, luukse oornagverblyf.
Alkira se terugvoer
Baie dankie vir jou deeglike en mooi review Monique! Ek waardeer dit regtig baie. Hoop om julle weer te sien. Groete Thea
Bohlale M - Jun 2022
Algehele gradering
Perfect stay.
Alkira se terugvoer
Thank you for the 5 Stars Bohlale! Hope you come again soon! Kind regards Thea
Hanri W - Mei 2022
Algehele gradering
Rustige nagrus. Goed ingerig.
Alkira se terugvoer
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om n review te skryf Hanri. Ek is bly jy het lekker warm geslaap. Groete Thea
Edwina T - Mei 2022
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n vriendelike ontvangs.
Alkira se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi review Edwina en die 5 stêrretjies! Ek waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Thea
Mpho H - Mrt 2022
Algehele gradering
We had the best night of our lives, and all thanks to Alkira, the best guesthouse we've ever been visited.
Alkira se terugvoer
Love your Review Mpho! Hope to see you girls again soon!
Paul B - Jan 2022
Algehele gradering
Good value.
Alkira se terugvoer
Thanx for the 5 stars!
Elmarié D - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf in stil omgewing.
Alkira se terugvoer
Baie dankie vir die 5 sterre Elmarie, en die mooi review!
Elna S - Des 2021
Algehele gradering
Thea is baie gasvry en behulpsaam. Kamer is lekker ruim en het al die basiese benodighede.
Alkira se terugvoer
Dankie vir die 5 sterre Elna!
Anita R - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het in die Arthur kamer geslaap vir een nag.
Alkira se terugvoer
Dankie vir jou review Anita. Hoop om julle weer te sien!
Andre D - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik. Uitstekende waarde vir geld.
Alkira se terugvoer
Baie dankie vir die 5 sterre André!
Elisma O - Aug 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Alkira se terugvoer
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om Alkira te Review en rate Elisma. Hoop om julle gou weer te sien!
Groete
Thea
Stephanus D - Apr 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Alkira se terugvoer
Dankie vir die 5 ster gradering Stephanus. Graag sal ek julle ook weer verwelkom hier, julle is 'n baie oulike gesin en dit was lekker om julle hier te hê. Groete Thea
Samantha B - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
Alkira se terugvoer
Dankie vir die 5 sterre en resensie Samantha! Ek waardeer dit baie. Groete Thea
Brian V - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker gerus.
Alkira se terugvoer
Dankie vir jou review Brian. Bly jy kon lekker ontspan. Groete Thea
Colla T - Okt 2020
Algehele gradering
Netjies
Alkira se terugvoer
Baie dankie aan die Tolken gesin vir die mooi review en 5 sterre. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete Thea. Dankie ook dat julle die kamer so uiters netjies gelaat het. Julle is 5 ster gaste inderdaad!
Betsie E - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie ruim.
Daniel P - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie netjies. Alles werk. Vriendelike diens.
Alkira se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review Danie en dat jy tyd geneem het Alkira te rate.
Groete,
Thea
Cayline S - Feb 2020
Algehele gradering
Our stay at Alkira was short but definitely worth the money. I felt welcomed and at ease since the moment I arrived. We were accommodated in all kinds of ways and every need was met.
Alkira se terugvoer
Aaw Thank you so much for your detailed review Cayline! I do appreciate it a whole lot! Hope to see you again soon! Best Regards Thea
Sharon K - Feb 2020
Algehele gradering
Home away from home.
Alkira se terugvoer
Thank you for your review and 5 rating Sharon. Hoop om julle gawe Queenstown mense sommer gou weer te sien. Groete Thea.
Thabiso M - Feb 2020
Algehele gradering
It was pleasant indeed.
Simon M - Jan 2020
Algehele gradering
Hosts were very friendly and accommodating.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gashere was baie vriendelik en akkommoderend.
Het lugversorging nodig in uiters warm omstandighede.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Alkira se terugvoer
Hi Simon,
Thank you for your review and 5 star rating. Please book room Arthur next time. It has air-con. Unfortunately to keep room Edwards price real low air-con is not an option at this stage. But I will definitely reconsider in the future.
Best Regards,
Thea
Karsten V - Jan 2020
Algehele gradering
Value for money.
Alkira se terugvoer
Thank you for your 5-star rating Karsten. I really appreciate it. Kind Regards, Thea.
Hannabe O - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly, dankie.
Alkira se terugvoer
Dankie vir die 5-rating. Ek waardeer dit. Groete, Thea.
Liezel K - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjiese, gerieflike verblyf.
Alkira se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie en 5 ster gradering Liezel.
Johan G - Sep 2019
Algehele gradering
Thea, baie dankie vir 'n netjiese, veilige, stylvolle rusplek.
Alkira se terugvoer
Dankie vir julle mooi resensie Johan. Charlie en Sussie het julle kinders se aandag en bederfies baie geniet. Groetnis, Thea.
Katy C - Sep 2019
Algehele gradering
Absolute fantastic, cosy and friendly.
Alkira se terugvoer
Thank you for your review and 5-star rating Katy. Best regards, Thea.
Philip V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker blyplek.
Yolandi W - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik warm geslaap in 'n koue Bloemfontein!
Alkira se terugvoer
Hi Yolandi. Baie bly julle kon lekker warm slaap toe julle hier was.. dit was omtrent koud! Baie dankie vir die review, ek waardeer dit. Groete Thea
Pierre F - Jul 2019
Algehele gradering
Bitter mooi en skoon.
Lees meerAlkira se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike review Pierre. Baie bly julle het so lekker gebly. Groete Thea
Tania B - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflik vir oornag.
Alkira se terugvoer
Dankie vir jou 5-ster resensie Tania. Groetnis, Thea.
Elize D - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Alkira se terugvoer
Dankie vir jou mooi resensie Elize. Groetnis, Thea.
Heleen V - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtig. Goed ingerig, netjies.
Alkira se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Heleen, ek waardeer dit.
Groete,
Thea
Stephanie H - Jan 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik en netjies.
Alkira se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie en gradering Stephanie. Die volle DStv pakket is definitief en van die groot plus punte wat Alkira bied en is ek bly julle het dit geniet.
Groete
Thea
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Hein K - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en gasvry.
Z P - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Alkira se terugvoer
Beste Zelda.
Kamer Arthur is nou toegerus met 'n lugversorger wat die kamer baie gerieflik maak. Ongelukkig moes julle die hittegolf trotseer met net waaiers. Jammer oor dit, dit was definitief op my prioriteits lys en julle resensie het my dit net vinniger laat doen as wat ek beplan het. Dankie vir julle resensie. My gaste se gerief is vir my belangrik en wil ek hê almal moet gelukkig en gemaklik wees.
Groete
Thea
Marius D - Des 2017
Algehele gradering
In die kol.
Alkira se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Marius. Dit word opreg waardeer.
Groete
Thea
Christa S - Okt 2017
Algehele gradering
Die verblyf was uitstekend. Ons kon na 'n lang dag by die hospitaal kom ontspan en 'n goeie nag se slaap kry.
Alkira se terugvoer
Beste Christa,
Baie dankie dat jy tyd gemaak het om terugvoer te verskaf op jul verblyf by Alkira, ek waardeer dit baie.
Groete,
Thea
Catherine P - Okt 2017
Algehele gradering
'n Goeie nag se rus.
Alkira se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi review Cathie. Hoop ons sien julle sommer gou weer met Poppy julle pragtige wirehair foxterrier!! Groetnis Thea
Jaco B - Okt 2017
Algehele gradering
Baie aangename verblyf met netjiese, silwerskoon geriewe. Meer beligting rondom die huis snags is egter nodig.
Lees meerAlkira se terugvoer
Hi Jaco. Dankie vir jou resensie en dat jy die tyd geneem het om Alkira te rate. Daar is wel ligte daar buite by die skuifdeure, ek het ongelukkig vergeet om jou te sê die skakelaar is by die eetkamer se ingang. Maar sal jy dan wel wanneer jy weer kom nie in die duister gehul wees nie! Hoop ons sien jou gou weer en groete vir jou ma. Groetnis, Thea
Wollie P - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Alkira se terugvoer
Baie dankie vir die 5 sterre Wollie! Ek is baie bly julle kon die tyd almal saam geniet.
Groete
Thea
Joos M - Okt 2017
Algehele gradering
Baie netjies en bekostigbaar.
Alkira se terugvoer
Baie dankie Joos. Ek waardeer dit baie dat jy die tyd geneem het om Alkira te rate. Groete, Thea
Theuns B - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflike en netjiese verblyf-eenheid.
Wd L - Apr 2017
Algehele gradering
Baie netjies.
Alkira se terugvoer
Beste Wd. Baie dankie vir die 5 stêr review! Ek waardeer dit baie. Dit is wonderlik om te sien hoe ouers soos julle, julle kinders ondersteun in hul sport. Groetnis Thea.
Amanda S - Mrt 2017
Algehele gradering
Ruim en netjies.
Alkira se terugvoer
Baie dankie vir die review Andre. Ek waardeer dit baie.
Shantel J - Feb 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik, sentrale, veilige blyplek vir reis saam met jou woefie.
Alkira se terugvoer
Baie dankie vir die 5-ster resensie, Shantel! Ek hoop om vir julle en Nonna jack russel weer in die toekoms te sien!
Liesl E - Jan 2017
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Alkira se terugvoer
Baie dankie, Liesl, vir jou mooi resensie. Ek is baie bly dat julle Alkira se rustigheid en privaatheid kon geniet as gesin saam. Hoop julle moet weer kom vir waterpolo toernooie! Julle hondjies was super goed gemanierd en oulik. Alles van die beste.
Groetnis
Thea.
René D - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflik groot vir 'n gesin van 5.
Alkira se terugvoer
Hallo Rene, baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly dat die kinders die DStv geniet het.
Roberto S - Des 2016
Algehele gradering
Dis 'n wonderlike plek!
Alkira se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle klein Toypom was natuurlik opvreetbaar oulik. Ons sien uit om julle weer volgende Desember te sien.
Yolandi R - Des 2016
Algehele gradering
Die verblyf was gerieflik and gemaklik en die kliëntediens uitstekend.
Alkira se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Yolandi. Ek hoop om jou weer in die toekoms te sien!
Lizette D - Mei 2016
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Alkira se terugvoer
Lizette, baie dankie vir jou pragtige review! Ek waardeer dit!
Elizka E - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlike nagrus.
Engela H - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Ligging baie goed.
Alkira se terugvoer
Engela, baie dankie dat jy tyd gemaak het om Alkira te rate.
Mariete P - Jan 2016
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en veilig.
Alkira se terugvoer
Baie dankie Mariete vir die goeie review!! Hoop om julle sommer gou weer te sien. Groetnis Thea
Buhle G - Jan 2016
Algehele gradering
Excellent.
Alkira se terugvoer
Thank you Buhle for your great review. It was an absolute pleasure to have you and your hubby as guests for 10 days. Best wishes to you. Regards Thea
Elize M - Des 2015
Algehele gradering
Dit was great.
Alkira se terugvoer
Elize, Baie dankie dat jy die tyd geneem het om Alkira te review. Ek waardeer dit. Groetnis Thea
Mariette S - Des 2015
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Alkira se terugvoer
Hallo Mariette en Jakkals. Baie dankie vir julle review. Ek waardeer dit. Groetnis Thea
Wayne N - Okt 2015
Algehele gradering
Comfortable, affordable accommodation.
Alkira se terugvoer
Many thanx for your nice review Wayne. It makes me very happy to know that my guests are comfortable and at home. Hope to see you guys again. Regards Thea
Annelise B - Sep 2015
Algehele gradering
Wow! Sal enige tyd weer daar gaan bly.
Alkira se terugvoer
Dankie Annalise.
Baie bly julle het tuis gevoel. Hoop om julle sommer gou weer te sien as julle kom vir 'n wegbreek Bloemfontein toe. Groetnis Thea
Irene H - Aug 2015
Algehele gradering
Friendly accommodation.
Alkira se terugvoer
Thank you Irene. It was great to have you and Charmayne and your very well behaved champion staffie dogs. Hope to see you again next year!
Annelle S - Jul 2015
Algehele gradering
Regtig die moeite werd.
Alkira se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review Annelle.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Scholtzstraat 59, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat