Bed on Nautilus
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nautiluslaan 16, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Bed on Nautilus is 'n selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Stilbaai. Dié dorp is op die oewer van die Goukourivier en spog met lang strande, 'n riviermond en 'n verskeidenheid van see- en voëllewe.
Dié ruim 2-slaapkamereenheid het gerieflike slaapplek vir 6. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed en maak gebruik van 'n aparte badkamer. Daar is nog 'n stapelbed in die aangrensende area beskikbaar vir kinders.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, ingeboude oond, mikrogolfoond, ketel en 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Geen swemhanddoeke is beskikbaar nie.
Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit in die Stilbaai Gholfklub, voetslaanroetes, strande, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanoevaart.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Chrisda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Nautiluslaan 16, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Bed on Nautilus het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nautiluslaan 16, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap