LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+56
Selfsorg in The Reeds

Bedford Manor   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10 Bedford Street, The Reeds, Centurion, Pretoria, 0061, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Bedford Manor is 'n selfsorg-gastehuis in Centurion. Die verblyf bestaan uit 2 woonstelle wat individueel versier is.

Die Loft is 'n rustieke boheemse woonstel met slaapplek vir 4 gaste op die boonste verdieping. Dit beskik oor 2 ruim slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n mikrogolfoond en ander toebehore. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV vir media-vermaak. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die omgewing.

Die New Yorker is 'n retro-vintage woonstel met slaapplek vir 4 gaste in die woonstel. Daar is baksteenmure, Suid-Afrikaanse kunswerke en 'n wit geteelde badkamer met 'n instapstort. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers waarvan die eerste een 'n koningingrootte-bed het en die tweede een 'n enkelbed het. Die kombuis is met moderne toestelle, soos vlekvrye staal, 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Alle muurproppe is vir Suid-Afrikaanse en internasionale proppe geskik.

The Bedford Manor is 'n net 'n entjie se ry na bushaltes, restaurante, winkels en kuierplekke, en is ideaal geleë naby verskeie geriewe en besienswaardighede. Daar is veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke. Dis ook 'n min of meer 35 minute vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en 40 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Derik V
Saam met vriende
5.0
Lekker gebly. Skoon en warm stort altyd welkom. Ek en my seun het rugby gaan kyk. Net wat ons nodig gehad het.
Aug 2026
Gavin B
Saam met lewensmaat
5.0
Just what we needed. Perfect and Tracey was a very friendly and gracious host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Refentse N
5.0
Stunning. Bedfordview Manor is as you see online, the images are not lying. I just wasn't aware that I needed to check for all my subsc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Hanneke D
5.0
Rustige, skoon akkommodasie met vriendelike gasvrou. Heerlike, skoon verblyf met alles wat jy nodig het.
Sep 2025
Loriaan V
5.0
Huisie weg van die huis! Pragtig, netjies en vriendelike mense. Huisie weg van die huis!
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 10 Bedford Street, The Reeds, Centurion, Pretoria, 0061, Gauteng
  • Gaste dink Bedford Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

10 Bedford Street, The Reeds, Centurion, Pretoria, 0061, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d3372e2158aec40b32d1dfdc31a4052ddc68763ef3439f1f197aa35398e14fa0ad8e41a91c8d0afac8fb2e24e81409b6d51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 10 Bedford Street The Reeds, Centurion 0061 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.903489 28.126355

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang