Opsomming van Resensie
Fernando J - Nov 2020
Gemiddeld
Spacious living and sleeping space.
Nadia V - Feb 2020
Gemiddeld
Baie gerieflik en vriendelike ontvangs.
Melinda V - Feb 2020
Gemiddeld
Baie gerieflik en netjies.
Annelie F - Des 2019
Gemiddeld
Uitstekende verblyf.
Sonia H - Okt 2019
Gemiddeld
Uitstekend.
The Bedford Manor's terugvoer
Beste Wayne,
Nogmaals baie dankie! Weet net dat u enige tyd weer welkom is. Sien jou binnekort weer.
Groete
Carol
Sonia H - Okt 2019
Gemiddeld
Uitstekende ligging, baie skoon huis en puik vriendelike diens vanaf Carol.
The Bedford Manor's terugvoer
Beste Wayne,
Baie dankie vir sulke wonderlike en vriendelike komplimente oor u verblyf by Bedford Manor. Ek is so bly dat jy tuis gevoel het.
U en u gesin is beslis altyd welkom as u in die stad is.
Wees geseënd en groete
Carol
Luzaan - Okt 2019
Gemiddeld
Baie netjies, mooi en gerieflik.
The Bedford Manor's terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie, Luzaan.
Groete
Carol
Amanda V - Okt 2019
Gemiddeld
Goed toegerus, rustige area, waarde vir geld.
The Bedford Manor's terugvoer
Beste Amanda,
Ek waardeer dit dat u tyd neem om ons te vertel wat u by Bedford Manor geniet het. Ons is so bly dat u dit baie geniet het.
Ons sal u altyd welkom heet.
Groete
Carol
Martin V - Aug 2019
Gemiddeld
Baie netjies en ruim.
The Bedford Manor's terugvoer
Baie dankie, Helga. Ek is so bly dat u 'n wonderlike verblyf by ons gehad het.
Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Carol
Lene D - Des 2018
Gemiddeld
Such a treat.
Maryna R - Okt 2018
Gemiddeld
Rustig en tevrede.
Corné E - Aug 2018
Gemiddeld
Baie lekker gebly!
Amanda L - Jul 2018
Gemiddeld
Gerieflik, ruim, modern en vriendelike, gasvrye ontvangs.
Lees meerKarl M - Mei 2018
Gemiddeld
Can't wait to come again.
The Bedford Manor's terugvoer
Thank you so much for such awesome feedback. I am glad you had a wonderful stay with your family. We hope to welcome you again when you come back to South Africa. Kind regards, Carol.
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bedfordstraat 10, The Reeds, Centurion, Pretoria, 0061, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom