Beskrywing
Elke kothuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die leefarea beskik oor 'n kombuisie, sitarea en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n koffietafel. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n gemeenskaplike braai-area, stoep, swembad en onderdakparkeerplek. Die kothuis is met 'n elektriese heining omhein en gaste kan die eienaar vir enige noodgevalle kontak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis
Huisreëls
Die eenhede word elke tweede dag skoongemaak, behalwe op naweke.
Die kragopwekker sal nie heel dag loop nie, maar slegs tydens etenstye indien daar beurkrag is.
Gaste moet asb. vooraf laat weet indien hulle kothuis oor die naweek skoongemaak moet word. Daar sal 'n ekstra koste wees.
Geen musiek nie, want die kothuise is naby mekaar geleë en gaste bly by Belcharto vir die rus en vrede.
'n Kragopwekker verseker daar daar geen kragonderbrekings is nie.
Kinders onder 18 maande word toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Fischers Road, Bottelary Road StellenBosch Farms, Cape Town, 7583, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang