Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Vista SA Boerperd Farm House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mrs Maryna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Bella Vista SA Boerperd Farm House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Stefan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan M
Saam met vriende

Baie baie lekker en rustig.

Baie netjiese plek en die ontbyt was ook baie lekker. Die gebakte brood met aankoms is heerlik. Baie mooi uitsig en 'n lekker swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella Vista SA Boerperd Farm House se terugvoer

Beste Stefan
Dankie vir die ondersteuning, dit is altyd 'n riem om die hart om te hoor hoe julle die natuur en rustigheid geniet het. Bly die tuisgebakte broodjie was 'n lekker bederf.
Kom gerus weer.
Groete
Bella Vista-span

Bella Vista SA Boerperd Farm House
Riana N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana N
Gesin met tieners

Lieflike rustige plaaskuier.

Ons het heerlik gekuier en koffie gedrink op die stoep van hierdie lekker plaashuis. Dit was lieflik ruim met oorgenoeg kuier- en sitplek vir almal. Die kamers is gerieflik en lekker groot. Die kombuis het alles wat nodig is. Die varkies, hoenders en perde was 'n lekker bederf vir ons stadsjapies. Baie dankie vir julle gasvryheid en moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella Vista SA Boerperd Farm House se terugvoer

Beste Riana & Familie, baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoering, dit word opreg waardeer. Dit was 'n absoluut ons plesier en voorreg om die seën en vreugde wat ons op die plaas ervaar met ander te deel. Kyk uit na julle volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde in Jesus, Die Bela Vista span.

Bella Vista SA Boerperd Farm House
Sagi B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sagi B
Saam met vriende

This is a relaxing location.

The owners managed to blend service with privacy very well, with the right level offered on both aspects.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella Vista SA Boerperd Farm House se terugvoer

Thank you for your support and positive feedback. We are glad that you and your friends enjoyed it at Bella Vista.
Looking forward to your next visit.

Bella Vista SA Boerperd Farm House
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bella Vista Plaas, Erfdeel 121 van Doornkraal, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90e5891bae6d1f2091a46575caf5cd8b65bc2957a3ae8f230c2171ed53082888802a30688a362512f86db829d01709746b47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Bella Vista Farm Portion 121 of Doornkraal 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.634059376504 28.565239450401
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem