Belladonna 20B by CTHA

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Belladonna 20B by CTHA is ’n sonnige eateljee-woonstel op die grondvedieping met ’n balkon. Die woonstel het 2 houtbanke en ’n etenstafel waar gaste heerlik kan ontspan. Dis in ’n sekuriteitskompleks geleë met 2 aparte woonstelle op die boonste en onderste verdieping en daar is ’n gang en tuin wat die inwoners van die kompleks deel. Die swembad is voor die huis.

Dié woonstel is perfek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuis, 'n leefarea, strykgeriewe en 'n TV met DStv in.

Daar is ook 'n 'n swembad, WiFi en veilige parkeerplek op die perseel. Lughawe-pendeldienste kan gereël word. Gaste kan ook versoek dat inkopies namens hulle voor die inklokdatum gedoen word. Skoonmaakdienste en dagdoere kan gereël word, en bababeddens kan ook gehuur word.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Kampsbaai, Clifton, Houtbaai, Tafelberg, die V&A Waterfront, 'n straatmark, kroeë, kuierplekke en restaurante.

Slaapplek

'n Bespreking by Belladonna 20B by CTHA sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Belladonna 20B By CTHA gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]