Belle Vue
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Carletta-straat 24, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Belle Vue is 'n gastekamer op die boonste verdieping van die bestuurder se woning hoog op Paarlberg. Die kamer het 'n skouspelagtige uitsig wat gaste toelaat om die skoonheid van die natuurlike omgewing te waardeer.
Die kamer het lugversorging en 'n dubbelbed met Egiptiese katoenbeddegoed en 'n gansdons-duvet. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n yskassie en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar en daar is ook 'n platskerm-TV.
Die kamer bied oorgenoeg natuurlike lig met 'n privaat balkon en het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek. Daar is ook 'n afgesonderde area buite die kamer met 'n pragtige tuin langs die water. Die huis het 'n omsetter en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Belle Vue sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
- Privaat swembad
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Ligging
- Carletta-straat 24, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Lemoenkloof Paarl Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Carletta-straat 24, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18