LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Belle Vue Guesthouse | LekkeSlaap
+106

Belle Vue Guesthouse

Gastehuis
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R1 168
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 3 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 1 het 'n enkelbed, koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n TV met DStv, lugversorging, 'n verwarmer, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n balkon wat met Kamer 2 gedeel word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Minder as 14 dae, gaste verbeur die volle deposito.
14 - 21 dae: verbeur 50% van deposito.
21 - 28 dae: verbeur 25% van deposito.
Kansellasies tussen 15 Desember en 10 Januarie: volle deposito word verbeur.
Indien gaste nie opdaag nie sal die volle gekwoteerde bedrag gehef word.

Kamer 2
Vanaf
Vanaf R1 168
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 2 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is ook 'n TV met DStv, lugversorging, 'n verwarmer, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n balkon wat met Kamer 1 gedeel word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Minder as 14 dae, gaste verbeur die volle deposito.
14 - 21 dae: verbeur 50% van deposito.
21 - 28 dae: verbeur 25% van deposito.
Kansellasies tussen 15 Desember en 10 Januarie: volle deposito word verbeur.
Indien gaste nie opdaag nie sal die volle gekwoteerde bedrag gehef word.

Kamer 4
Vanaf
Vanaf R1 168
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 4 het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek en 'n privaat badkamer oorkant die kamer met 'n bad. Daar is ook 'n TV met DStv, lugversorging, 'n verwarmer, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n balkon.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Minder as 14 dae, gaste verbeur die volle deposito.
14 - 21 dae: verbeur 50% van deposito.
21 - 28 dae: verbeur 25% van deposito.
Kansellasies tussen 15 Desember en 10 Januarie: volle deposito word verbeur.
Indien gaste nie opdaag nie sal die volle gekwoteerde bedrag gehef word.

Kamer 5
Vanaf
Vanaf R1 168
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 5 het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek en 'n privaat badkamer oorkant die kamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV met DStv, lugversorging, 'n verwarmer, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n balkon met 'n tafel, stoele en 'n uitsig oor die dam.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Minder as 14 dae, gaste verbeur die volle deposito.
14 - 21 dae: verbeur 50% van deposito.
21 - 28 dae: verbeur 25% van deposito.
Kansellasies tussen 15 Desember en 10 Januarie: volle deposito word verbeur.
Indien gaste nie opdaag nie sal die volle gekwoteerde bedrag gehef word.

Kamer 6
Vanaf
Vanaf R1 272
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 6 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV met DStv, lugversorging, 'n verwarmer, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n stoep met 'n uitsig oor die dam.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Minder as 14 dae, gaste verbeur die volle deposito.
14 - 21 dae: verbeur 50% van deposito.
21 - 28 dae: verbeur 25% van deposito.
Kansellasies tussen 15 Desember en 10 Januarie: volle deposito word verbeur.
Indien gaste nie opdaag nie sal die volle gekwoteerde bedrag gehef word.

Kamer 3
Vanaf
Vanaf R1 686
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 3 het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spabad en 'n stort. Daar is ook 'n TV met DStv, lugversorging, 'n verwarmer, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n balkon met 'n tafel, stoele en 'n uitsig oor die dam.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Minder as 14 dae, gaste verbeur die volle deposito.
14 - 21 dae: verbeur 50% van deposito.
21 - 28 dae: verbeur 25% van deposito.
Kansellasies tussen 15 Desember en 10 Januarie: volle deposito word verbeur.
Indien gaste nie opdaag nie sal die volle gekwoteerde bedrag gehef word.

Vanaf
Vanaf R1 168
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karelstraat 88, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABI8eM7cwifg0Nr1Rgp7UXoIuLSv3zHzEyiygVrdcDECJteJNAp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 168  per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 88 Karel Street Schoemansville 0216 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.725460148951 27.86881638525
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!