Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belle Vue Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marsel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 80 resensies vir Belle Vue Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marietha M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, heerlike ontbyt. Sal die plek beslis aanbeveel.

Baie lekker gekuier. Uitstekende uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thulane D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thulane D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful place to stay, you get peace of mind.

The service was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Dit is 'n baie lekker gastehuis en vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annarjie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarjie V

A very relaxing weekend at a stunning venue.

We got a very friendly welcome. It's a comfortable, neat room with a private bathroom. We enjoyed our stay and had a relaxing weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Gastekamer is baie keurig, netjies en volledig. Ontvangs en behandeling van gasvrou was warm en verwelkomend. WiFi-ontvangs was egter baie swak. Ons kon glad nie daarvan gebruik maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jabu V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jabu V
Enkelreisiger

Great stay indeed, very friendly people. I will definitely go back.

I had a really great stay. Comfortable and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diana F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana F

What a pleasure!

We enjoyed a wonderful stay at Belle Vue. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Audrey M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Audrey M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hospitality.

Very friendly guest house with great service and a good atmosphere. Place is quite and allows a proper restful night. Our room was really clean and well maintained. Staff really friendly and serve a great breakfast that keeps you going for the day. Would definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke B
Saam met vriende

Dit het absoluut aan verwagting voldoen.

Puik diens. Vriendelike en gasvrye ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanine O
Saam met vriende

Baie rustig en lekker gebly.

Die kamers is baie skoon en dit was aangenaam om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Thank you very much, Jeanine, we are happy to know you have enjoyed your stay with us.

Regards
Marsel

Belle Vue Guesthouse
Alrisa N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alrisa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Vriendelike ontvangs. Alles baie netjies. Heerlike ontbyt. Gasvrou het niks moeite ontsien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Alrisa, Baie dankie vir die terugvoer. Dit was baie lekker om julle hier te he. Ons sien baie uit om julle weer in die toekoms te sien.
Groete. Machel

Belle Vue Guesthouse
Nadine G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing and fantastic breakfast!

We had the best time! We were only there for the weekend but would love to go back in the future!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Good day Nadine,
We are glad that you had a good rest and enjoyed your stay. We see forward to accommodate you again.
Enjoy the rest of the day,
Petro

Belle Vue Guesthouse
Tshiwela L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshiwela L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spectacular.

It was wonderful and all the services where nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Good day Tshiwela,

We are glad that you enjoyed your weekend. Please visit us again.

Enjoy your day,
Petro

Belle Vue Guesthouse
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sam K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice weekend away.

Have three fridges for guests. Have DStv channels like 203, 204, 403, 404.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Thank you very much, I'm glad you had a good weekend.

Belle Vue Guesthouse
Peter M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspan.

Sal uitkyk vir specials ...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, bly julle het ontspan.

Belle Vue Guesthouse
Dominique P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Beddens was fantasties, goeie nag se rus ingekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle het lekker gerus.

Belle Vue Guesthouse
Wian C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie wegbreek, baie verwelkom gevoel.

Lekker wegbreek met vriendelike kliëntediens, ontbyt elke oggend was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons waardeur dit. Bly julle het die naweek geniet.

Belle Vue Guesthouse
Tinka O - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinka O
Enkelreisiger

Absolutely memorable!

'n Naweek om te onthou! Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Ons is baie bly om te hoor jy het die naweek geniet.

Belle Vue Guesthouse
Tilla P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Vriendelike ontvangs. Gerieflike kamer. Lekker ontbyt. Marsel is baie vriendelik en behulpsaam. Dit was my verjaarsdag en sy het 'n kaartjie en sjokelade in die kamer vir my gelos. Het baie lekker gerus. Sal beslis weer teruggaan soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie ek is baie bly julle het lekker gerus en die kuier by ons geniet. Hoop jou sjokelade was lekker.

Belle Vue Guesthouse
Elani S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elani S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreekplekkie!

Ongelooflike lekker verblyf! Baie vriendelike personeel wat 'n mens op die hande dra en aandag gee aan detail. Ontbyt is fantasties met 'n goeie verkeidenheid. Sal Belle Vue aanbeveel vir gaste wat nie te erg is oor privaatheid aangesien die mure maar dun is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie ons is bly julle het die verblyf geniet jammer oor die mure wat so dun is.

Belle Vue Guesthouse
Con K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Con K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig met goeie uitsig.

Sal weer van Belle Vue gebruik maak, sommer vir 'n wegbreek naweek, net om te rus, plekke te besoek en te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, u is enige tyd welkom.

Belle Vue Guesthouse
Riaan V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Vars bries in terme van netheid in die Hartebeespoort-area.

Sien ster-gradering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit.

Belle Vue Guesthouse
Johan G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie lekker gewees en personeel baie opreg en professioneel, dankie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eve M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eve M
Gesin met klein kinders

Awesome stay.

Hospitality was excellent. Professional staff. Place looks exactly as advertised on internet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Room was very comfortable, food was awesome, friendly service always helpful.

We had a wonderful weekend, the staff very friendly, the food was awesome. We will definitely be going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Thank you very much, we appreciate your feed back.

Belle Vue Guesthouse
Azwidihwi M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Azwidihwi M
Gesin met klein kinders

Awesome.

We enjoyed visiting Belle But Guesthouse. We are definitely coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Thank you very much

Belle Vue Guesthouse
Marina J - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker gebly en kon lekker rus en ontspan.

Alles was puik, ligging, diens en veiligheid. Ons kon heerlik ontspan en het lekker gerus. Die feit dat elke kamer sy eie balkon het was beslis 'n bonus. Sal definitief weer by Belle Vue wil bly vir 'n wegbreeknaweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie ons waardeur dit.

Belle Vue Guesthouse
Bert L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bert L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, vriendelike behulpsame mense.

Ons het ons verblyf baie geniet en die mense is gaaf en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ndileka L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ndileka L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a nice stay.

Towels, glasses and bathroom must be washed daily.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Thank you the glasses and the bathroom gets cleaned everyday. It just the towels that does not get cleaned everyday.

Belle Vue Guesthouse
Thabile M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A place to unwind.

It was wonderful from the moment we got there to last minute we left. Food beats the restaurant's food. Peace of mind, a home away from home!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa R
Enkelreisiger

Baie rustig en vreedsaam.

Goeie waarde vir geld, netjies en skoon. Personeel vriendelik en baie behulpsaam. Lekker ontbyt. Ek sou aanbeveel dat daar gekyk word na elektriese komberse en dalk 'n meer effektiewe verwarmer vir die kamer en badkamer, maar ten spyte hiervan, sal ek dit nog steeds hoog aanbeveel. Baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ek sal daarna kyk.

Belle Vue Guesthouse
Logan P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Logan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

We enjoyed every second of the stay and will most definitely be back for another. Thank you for having us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Thank you I am very glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you soon.

Belle Vue Guesthouse
Leone D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leone D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik tuisgegaan by Belle Vue. Sal gerus weer daar tuisgaan in die toekoms.

Ons verblyf by Belle Vue was heerlik. Die gastehuis was baie netjies en kamers lieflik. Ons sal gerus in die toekoms weer daar tuisgaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ek is bly om te hoor julle het die verblyf geniet.

Belle Vue Guesthouse
Anita M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita M
Saam met vriende

I wouldn't go again in winter.

See the ratings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

I am sorry to here that you did not enjoy the stay. There were blankets and heaters in the room.

Belle Vue Guesthouse
Menzi D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Menzi D
Saam met vriende

Lovely clean room, breakfast was delicious and the residence is immaculate.

I absolutely loved our stay. The host is friendly, the breakfast was delicious and I just loved everything about the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Thank you very much. I do appreciated.

Belle Vue Guesthouse
Ricky L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricky L
Enkelreisiger

It was an excellent stay, loved it!

Marcelle was very friendly and hospitable, the breakfast the Sunday morning just before we left was excellent, staying at Belle Vue was peaceful and serene, I will definitely go back again for a longer stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Thank you Ricky. I am very glad you enjoy your stay with me.

Belle Vue Guesthouse
Latoya M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Latoya M
Saam met vriende

Blissful.

Thank you to Bell Vue for the amazing stay. Such friendly and helpful people. Will recommend this to everyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Thank you very much. We are very happy to know you enjoyed your stay with us.

Belle Vue Guesthouse
Anncois B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anncois B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer teruggaan.

Die twee dae wat ons daar was, was ongelooflik lekker gewees. Baie goeie diens, kamer was baie netjies en pragtig. Ontbyt was uitstekend. Baie mooi en skoon gastehuis. Dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons is baie bly om te hoor julle het die verblyf geniet.

Belle Vue Guesthouse
Kobus B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Enkelreisiger

Goeie, bekostigbare gastehuis-verblyf.

Belle Vue bied 'n pragtige uitsig met 'n heerlike ontbyt. Die warm ontbyt was elke oggend anders, met 'n gawe keuse. Die kamers is na aan mekaar en van die ander gaste neem nie juis ander mense in ag nie. Dus was dit by tye raserig, met gaste wat ook sommer op my balkon kom sit het. Mense wat graag hul privaatheid geniet, sal dit dus nie waardeer nie. Andersins was alles top-gehalte met puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie jammer om te hoor van die gaste het U privaatheid weg geneem. Ons sal meer aandag daaraan gee.

Belle Vue Guesthouse
Marlize L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize L
Saam met vriende

Stil en rustig, het voldoen in al my behoeftes.

Ons het kalmte en rustigheid ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Dis ongemaklik dat die badkamer buite in die gang is. Die kamer is aan die klein kant, maar as jy net daar slaap is dit perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elca V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elca V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjie pragtig.

Ons was vriendelik gegroet deur Marsel en begelei na ons kamer, die huis is pragtig en die kamers ruim. Die uitsig oor die dam is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angie V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Was wonderlik en rustig. Ontbyt was wonderlik en diens was wonderlik. Het baie lekker gerus, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Goeie dag dis net 'n plesier. Baie bly julle het lekker gerus. Groete
Belle Vue Guesthouse

Belle Vue Guesthouse
Willie S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik lekker en net die beste.

Ek voel dit was die beste besluit ooit om LekkeSlaap op die been te bring. Die diens en terugvoering is net die beste. Hou so aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shelley M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shelley M
Gesin met klein kinders

Customer care was excellent.

Belle Vue was magnificent! On arrival we were received with a warm welcome and greeted on our departure with a good farewell. We would like to thank Marsel for accommodating us on short notice. It was greatly appreciated and we had a wonderful time of rest. May 2016 be filled with happiness and peace for Belle Vue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Thank you for the feedback, it was only a pleasure to have you as our guests.

Belle Vue Guesthouse
Jean-paul D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-paul D
Gesin met klein kinders

Good value for money.

Great value for money! Very homely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grieta P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grieta P

'n Moet om te oornag! Uitsig pragtig!

Uitstekende keuse! Sal Belle Vue vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda L - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L
Enkelreisiger

Puik gebly en lekker geslaap.

Baie dankie. Ons vriend Kobus praat met lof van jul gastehuis. Sal weer gebruik maak daarvan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phumzile M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumzile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really enjoyed our trip.

I think you should do a buffet breakfast so that guests can eat as much as they like. Thank you for offering nice accommodation. We believe that we will come again and I would refer a friend to your place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike en netjiese verblyf en omgewing om waarlik te ontspan.

Gemaklike en netjiese kamer. Ons het die persoonlike kontak met die eienaar, Marcel, waardeer. Niks was vir haar te veel moeite nie en sy poog om aan elke gas persoonlike aandag en diens te verleen. Komplimente ook vir haar tuinier, want die uitleg en versorging van die lieflike tuin, dra beslis by tot 'n 'lafenis'-verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J

Dit was onvergeetlik.

Stunning natuurskoon en baie hulpvaardige gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize P - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P
Enkelreisiger

Baie rustig en ontspannend!

Baie rustige en huislike atmosfeer met 'n baie knap en agtermekaar gasvrou! Baie netjies en skoon, spierwit beddegoed! Heerlike ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda Wilson C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Linda Wilson C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a comfortable stay.

Nice guesthouse. Friendly hostess. Clean and tidy. The internet connection is quite poor so that was a bit frustrating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabé H - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabé H
Gesin met tieners

Netjiese gastehuis.

Dis net jammer dat die ontvangs nogal onvriendelik was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Ek is jammer dat die kliënt hul ontvangs so ervaar het met hul aankoms. Ons het net gevra dat hulle hul voertuig skuif na veiliger parkering aangesien daar n vragmotor gestaan het wat materiaal gelaai het. Ek was bang dit val op hul voertuig.

Belle Vue Guesthouse
Gretha F - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretha F
Enkelreisiger

Yskoud

Alles was baie goed maar die gebou is koud! In die somer sal die verbyf seker lekkerder wees, maar in die winter is dit baie koud! Die huis is pragtig maar yskoud (die ontvangs was warm en aangenaam), maar die gebou is koud en ek het ten spyte van die lugversorging (wat tot op 30 grade was asook die verwarmers) koud gekry en die aparte toiletgeriewe was vir my moeilik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Die huis kan bietjie koud wees tydens die winter. Daar is verwarmers in die kamers en ek is seker as die lugversorging op die regte stelling was, sou dit die kamer warm genoeg kon maak.

Belle Vue Guesthouse
Lloyd V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lloyd V
Gesin met klein kinders

Sal sekerlik weer terug gaan.

Ons het regtig wonderlike verblyf ondervind alhoewel dit net een aand se slaap en ontbyt was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsay H - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindsay H
Saam met vriende

Lovely, quiet guesthouse in heart of Harties.

The accommodation was lovely, very clean. We only spent one night, so only really used it for sleep. Lovely view from the top rooms, very relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Gesin met klein kinders

Was baie lekker en kindervriendelik.

Ons as Ouma en Oupa was met ons 3 kleinkinders 7,5 en 2 jaar daar. En Marsel het uit haar pad gegaan om almal gelukkig te hou. Sal vir enige iemand aanbeveel met of sonder kinders om gerus Belle Vue Gastehuis te besoek. Tuin pragtig, uitsig pragtig, en mees belangrik: jy voel tuis daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie P - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Ons het regtig baie lekker gebly. Die parkring kan dalk so bietjie knap raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus A - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker maar onvriendelik.

Baie lekker maar die dame is baie onvriendelik en maak dit vir almal onsmaaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Beste Kobus,

Baie dankie vir die terugvoer. Ek vra om verskoning dat u my as onvriendelik ervaar het, dit was nie die intensie nie. Ek waardeer dit wel dat u die res van ons geriewe geniet het.

Groete,
Marsel

Belle Vue Guesthouse
Sanet M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service.

Excellent service, very nice manager and nice breakfast. It was like staying at home without having to do the dishes!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tilla P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker groot kamer en balkon.

Skoon en netjies. Vriendelike diens en lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein en benodig sitplek.

Die kamer waarin ons gebly het was baie klein en dit het glad nie 'n stoel gehad waarop mens kon sit nie. So ons moes op die bed lê wanneer ons wou televisie kyk. Andersins was dit nie sleg nie. Hulle adverteer dat jy koeldranke by die kroeg kan kry tot 9 uur saans maar daar was niks beskikbaar Saterdagaand teen 7 uur nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Beste Elna,

Baie dankie vir die terugvoer. Ongelukkig is die kamer self deur jou gekies vir bespreking. As ons bewus was dat die kamer te klein gevind is, sou ons jou kon skuif na 'n groter eenheid, teen 'n addisionele tarief.

Wat die koeldranke aanbetref was die spesifieke koeldrank wat julle wou bestel, reeds uitverkoop.

Ek is jammer vir enige ongerief veroorsaak.

Groete,
Marsel

Belle Vue Guesthouse
Nasreen M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nasreen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accomodation for a short stay

Rooms were spacious and comfortable, and the host was happy to assist with special requirements. Good value for money. Excellent position for the race I was doing the next day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shawn K - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shawn K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great

It was very welcoming, excellent service, I highly recommended to my family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius H - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek!

Sal dit aanbeveel vir 'n naweek weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette J - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam!

Marsel was gasvry en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornel H - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Troue in Harties gedoen. Het net die beste diens ontvang.

Die eienares het uit haar pad uit gegaan om ons te help. Ons moes die kamer as 'n bruid se aantrekkamer ook gebruik en daar was geen probleem met dit nie. Daar was selfs koue water en vrugtestokkies, ens. verskaf. Die beste diens waarvoor ons kon vra!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel G - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay

Enjoyed the stay. Well worth it. Location is perfect, close to restaurant and other amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aj G - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aj G
Besigheidsreis

Skoon, netjies, goeie uitsig.

Beddens slaap heerlik en die kamers is baie skoon. Daar is goeie geriewe en kamer 5 het 'n heerlike balkon met 'n uitsig. As die gedeelde badkamer die stortgeriewe gebruik, is die druk in kamer 5 se stort baie swak, so die stort kan dus nie dan gebruik word nie. Die ontbyt kan verbeter, 'n groter keuse van ontbyt sal goed wees. Skoon en Netjies, baie mooi uitsig, kamer 5 het n balkon met 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Kamer 5 het nie 'n gedeelde badkamer nie, die badkamer is net oorkant die gang maar steeds privaat. Ons het wel aandag aan die drukking gegee. Dankie dat u vir my laat weet het.

Belle Vue Guesthouse
Nkadimeng M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nkadimeng M
Saam met vriende

A wonderful and serene place to go when one needs peace amd quite from the city.

On the question of whether i would recommend Belle Vue to a friend - my answer is yes and no. Yes - because the place is beautiful,quite,homely looking and in the best location.I love it. No- Because the host/manager was not that welcoming and a bit brusk to a certain extent. Housekeeping - it can be improved, with putting in extra toilet paper in rooms. Apart from those two matters - household and the host, the place is wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

We apologise for the inconvenience. My staff are still new and learning. The host will improve on the service.

Belle Vue Guesthouse
Hester V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Met ons aankoms is ons by die motor ontmoet deur die eienaar. Sy is 'n baie vriendelike, gemaklik en professioneel. Ons was dadelik op ons gemak. Die Gastehuis is baie rustig en mens voel dadelik tuis. Die kamers is baie netjies, ruim sowel as die en suite-badkamer. Die ontbyt is uitstekend en gaste word deur die eienares self bedien. Ons het elke oggend soos konings gevoel wanneer ons ontbyt geniet het. Dit was heerlik. Ek sal weer van hierdie Gastehuis gebruik maak. Dit is 'n hawe vir enige een wat goeie diens wil ondervind. Baie dankie aan die eienares. Ek sal hierdie Gastehuis aan almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Licedani M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Licedani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay and awesome service

We would come back, no doubt, when we are in the area. Very peaceful place in a good neighbourhood and close to areas of interest. Maybe dinner service could be introduced in future but all else (i.e. rooms, bedding, breakfast and the general feel) was superb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ishmael M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ishmael M
Gesin met tieners

A great place, I have already recommended it to friends travelling to the area.

A warm, private and secured environment, good for both business and holiday trips.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara W
Gesin met klein kinders

Benodig 'n badkamerdeur.

Dis 'n pragtige plek, met vriendelike gasvryheid. Ons is baie vriendelik deur Marsel ontvang. Die gastehuis is pragtig en die gesinskamer waarin ons gebly het, was baie mooi. As ek 'n voorstel kan maak: daar kan gerus 'n deur voor die ingang van die badkamer gesit word. Ek, my man en ons 12-jarige dogter is 'n baie hegte gesin, maar 'n badkamer sonder 'n deur kan dit ongemaklik maak. Ons het ook vir Marsel gesê dat die honde wat die hele nag deur geblaf het, baie erg was. Ons kon nie slaap met die geblaf van die honde van die huis reg oorkant die gastehuis nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Ons is baie jammer oor die honde oorkant die pad. Ons het al met die buurman gaan gesels, maar niks word aan die saak gedoen nie. Alhoewel dit 'n ronde ingang is na die badkamer en bietjie moeilik met die beperkte spasie, is daar wel aandag daaraan gegee.

Belle Vue Guesthouse
Frederik C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweek weg saam met my vrou.

Baie netjies en skoon, ligging is baie goed. Ek kon regtig nie meer verwag nie - goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Billike prys wat ontbyt insluit.

Ek kan die Belle Vue Guesthouse aanbeveel. Ontvangs was baie vriendelik. Die kamer was smaakvol gemeubileer en die badkamer skoon en netjies. Daar was lugversorging, gratis WiFi asook 'n verskeidenheid van televisieprogramme om te kyk. Die uitsig vanaf die balkon was asemrowend. Die tarief was verbasend billik waarby ontbyt ingesluit was. Die gastehuis is baie sentraal geleë tov heelwat plekke wat besoek kan word. Ek kan hierdie gastehuis met vrymoedigheid aanbeveel vir enige toeris.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette A - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en pragtig!

Baie gemaklik en aantreklik. Ons het lekker gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne V

Ontbyt kort aandag

Die gastehuis is baie skoon en netjies. Die warm/koue krane in die badkamer wasbak asook die in die stort was omgeruil. Ons het die bestuurder daaroor ingelig. Ons stel ook voor dat die bestuurder hulp inroep vir ontbyt. Daar was 4 tafels wat sy moes bedien, en een van die ander gaste moes sy nog uitklok ook. Dit het die gevolg gehad dat ons en ander gaste moes wag vir ons ontbyt. Terwyl sy die gaste uitgeklok het, moes die volgende gas by 'n tafel aansit wat nie afgedek was nie. Ons het nog by geen ander gastehuis oornag waar net 1 persoon beskikbaar was om die ontbyt voor te berei en bedien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Vue Guesthouse se terugvoer

Ek is baie jammer vir die ongerief. Die instansie is nog nuut en kan nie tans meer personeel bekostig nie. Die krane is ook intussen reggestel.

Belle Vue Guesthouse
Vanaf R1 536
R1 536 R1 306
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 536
R1 536 R1 306
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 536
R1 536 R1 306
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karelstraat 88, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABI8eM7cwifg0Nr1Rgp7UXoIuLSv3zHzEyiygVrdcDECJteJNAp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 536 nouVanaf R1 306 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 88 Karel Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.725460148951 27.86881638525
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem